LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mrs Catherines Self-Catering Apartment | LekkeSlaap
+36

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Mrt 2021 tot 31 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mrs Catherines Self-Catering Apartment is in Heather Park in George geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin van 4 of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en is net 3 km vanaf 3 prestige gholfbane: Fancourt, Kingswood en George Gholfklub. Die lughawe en pragtige strande is 'n klipgooi weg. Dit is ook stapafstand vanaf die Virgin Active Gimnasium en veilige openbare vervoer is baie naby.

Die splinternuwe ruim woonstel met 1 slaapkamer is op 'n residensiële perseel geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n tafel met genoeg sitplek. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste is privaat met hul eie privaat braaigeriewe om te gebruik.

Oorgenoeg ruim veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors met 'n sleepwa is op die perseel beskikbaar. Die woonstel ook toegerus met 'n kluis, alarmstelsel en perseel is toegerus met n kragopwekker.

Slaapplek

’n Bespreking by Mrs Catherines Self-Catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mrs Catherines Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfZI38dZPXhu7hShqR0vxSy8UKSfD43hnoijPneM7ur1K8Z8qE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!