Mt Simon Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mt Simon Estate is op landbougrond aan die oewer van die Plankenburg-rivier, wes van Stellenbosch op die Klipheuwel-pad geleë. Dit is enkele minute van die dorpskern af. Mt Simon Estate bied 'n rustige leefstyl in 'n stil, veilige, omheinde en gepatrolleerde kompleks. Die landgoed bied maklike toegang tot die Stellenbosch-hoofpad.

Verblyf is beskikbaar in 24 moderne, gerieflike huise met slaapplek vir altesaam 132 gaste. Die huise het 2 of 4 volledig gemeubileerde kamers met eie badkamers, sitkamer, eetkamers en braaiplekke. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, wasmasjien, TV met 'n DStv-koppelpunt, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei. 'n Tuimeldroër is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Genoeg parkeerplek met 24 uur-toegangsbeheer is beskikbaar. Die landgoed bied ook toesluitparkeerplek en besoekersparkeerplek by elke huis. Let daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mt Simon Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za