Mulberry Cottage
Opsomming van Resensie
Nico L - Jan 2018
Algehele gradering
Afgeleë genoeg om van die stad te vergeet, knus genoeg om gemaklik te wees.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootplaatsplaas, Langs die R63, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom