+43
Gastehuis in Muldersvlei

Muldersvlei Estate Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Juliette was super helpful. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome stay. Awesome people. Mooi en stil plekkie met 'n aangename en bekwame span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik, vriendelike gashere en personeel. Die ligging is great. Heerlike naweek wegbreek. Gashere is baie vriendelik en gaan uit hul pad. Ontbyt op die stoep buite jou kamer was ook 'n hoogtepunt. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Special. Best breakfast and warm welcome to a lovely and comfortable overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Bederf verblyf. Absoluut hemels - heerlike ontbyt (met vars blommetjies en die mooiste servette) op die stoep voor my kamer. Lekker spasie en mooi dekor. Juliette is 'n fantastiese gasvrou en dra by tot 'n wonderlike ervaring as mens by Muldersvlei bly. Warm, opregte gasvryheid. Ek bly graag weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice place in the countryside. All was fine, nice place in the countryside near the Meye winery and the Table restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin S
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Nice location, charming fully equipped cottage with own terrace, parking in front of the cottage, walking distance to the market and extremely helpful staff and owners. I would highly recommend staying here and having a good sleep and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige landelike ervaring. Wonderlike landelike ervaring in unieke karaktervolle eenheid met goeie bed en linne. Skoon badkamer. Heerlike ontbyt. Stil plaas atmosfeer. Ongelooflike behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Sal weer kom kuier! Ons het heerlik gebly. Werklik waarde vir ons geld. Mal oor die ou geboue en geskiedenis van die plaas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 425
15 % AF
R 1 425 R 1 212
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 425
15 % AF
R 1 425 R 1 212
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 425
15 % AF
R 1 425 R 1 212
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Elsenburg Road, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6dcf601d620d145de6d49111f6c40fb7e8876f4489b3a0ddaf60acc3b7b56945e54f399f417fe314306098a7ef499aee903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 425 nouVanaf R1 211 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 Elsenburg Road Muldersvlei 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.817498618886 18.830995330025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang