Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulkana

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Mulkana
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dewald K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en aan te beveel.

Deur die webtuiste is ons baie vinnig gehelp toe ons laat in die aand moes alternatiewe slaapplek kry in 'n ander dorp, want Kroonstad het verspoel en ons moes oorslaap in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario G
Gesin met tieners

Vreeslik lekker oorgeslaap en sal weer daar oorbly indien ons die kans kry!

Vriendelike eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Gesin met tieners

Peaceful.

Peaceful and quiet suburb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik, prakties, huis weg van huis af.

Die verblyf was baie lekker en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir ander. Ek is gereeld in Bloemfontein en die plek sal vir my beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jordan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Very neat, clean, safe and user friendly. Very nice little things like soaps, rusks, coffee etc. Would definitely recommend for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag!

Goeie oornagverblyf met uitstekende bed en 'n sagte lugreëlaar wat goeie nagrus moontlik maak ten spyte van Bloemfontein se hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia W
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en stil omgewing.

Vinnige oorslaap in Bloem gewees. Gerieflike inboek. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Heerlike oornagplek. Niks luuks nie, maar niks kort nie. Baie goeie waarde vir geld. Sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was privaat, rustig en veilig. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies reg vir 'n oornag.

Heel lekker. Bietjie meer aandag gee aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met tieners

Dit was perfek vir ons vir oornag.

Het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het, het 'n aangename verblyf verseker.

Wat miskien so bietjie van 'n uitdaging was, was die parkeerreëling en daarmee saam die in- en uitbeweeg, want ons en die ander gaste het groterige bakkies. Maar andersins was dit 'n baie aangename tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Besige naweek, maar was lekker om te weet ons het 'n plekkie naby waar ons bietjie kan gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig.

Pragtige dekor en 'n bed wat soos 'n wolk slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Saam met vriende

Pragtige, skoon plek. Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid was mooi netjies, skoon. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Returned to Mulkana as I knew it would be a home away from home.

Neat, clean, warm, and well stocked. Beautiful and unexpected, pleasant touches like shower gel, milk in the fridge, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyron B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kamer vir egpaar.

Goeie waarde vir geld. Mooi kamer en lekker warm vir die koue Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine R
Gesin met klein kinders

Great hospitality and service.

The owner was very helpful and hospitable during our stay. The room was kept tidy and serviced daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem