Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulkana

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mulkana bied pragtige, ruim verblyf in Fichardt Park in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers of pasiënte wat by Rosepark Hospitaal of Medi Clinic moet wees, aangesien dit naby is.

Verblyf word gebied in 'n gesinseenheid met slaapplek vir 3 gaste of 'n dubbel-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, terwyl die dubbel-eenheid 'n koningingrootte-bed het. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die gesinseenheid het 'n badkamer met 'n bad en die dubbel-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix in beide eenhede.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin. Die verblyf is naby die N1 en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Mulkana
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Ligging

  • Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mulkana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem