Mullberry Guest Room
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Mullberry Guest Room is in die hartjie van Witrivier, Mpumalanga geleë. Verblyf word gebied in 'n elegante kamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind bo 12.
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n privaat ingang met 'n buitedeur, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n haardroër, sitarea en lessenaar met 'n stoel. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die eiendom is 15 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en 19 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Slaapplek
’n Bespreking by Mullberry Guest Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gert En Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 5
Ligging
- Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Mullberry Guest Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom