Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Murray Gasteplaas

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n sitarea. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Matrasse, kussings en lakens word in die boskamp voorsien, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed bring.
Let asb. dat die boskamp nie elektrisiteit het nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gemaklik ingerig vir 4 mense. Dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die een kamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die ander een het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n sitarea en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Matrasse, kussings en lakens word in die boskamp voorsien, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed bring.
Let asb. dat die boskamp nie elektrisiteit het nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, elk ingerig met lugversorging. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n sitarea. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Eenheid 4

Boskamp
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die boskamp word slegs aan een groep op 'n slag verhuur om te verseker dat ons gaste privaatheid geniet. Die kamp, wat van riete gebou is, is ideaal vir 'n groep of 'n familie van 8 en beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen ingerig is met 2 beddens. Matrasse, kussings en lakens word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers en warm water word voorsien deur 'n donkie wat met hout gestook word. Braaigeriewe is ook beskikbaar en hout word voorsien. Let asb. dat die boskamp nie elektrisiteit het nie, maar karavaan-liggies is beskikbaar en kan aan 'n karbattery gekoppel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Matrasse, kussings en lakens word in die boskamp voorsien, maar gaste moet asb. hul eie beddegoed bring.
Let asb. dat die boskamp nie elektrisiteit het nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray Plaas, Langs die R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUDGtwvAGv5sXplBch3EgHcnsZDrUPDTjwwsitE6BPMPEpy7Rd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Murray Off the R31 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98515503879 20.866671661377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem