Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Murray Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Murray Gasteplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elize V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Ons het gebruik gemaak van boskamp en chalets. Chalets baie goed toegerus, boskamp 'n heerlike ondervinding.

Ek kan Murray Gasteplaas definitief aanbeveel. Dit is perfek geleë as jy die volgende dag vroeg by Transfrontierpark wil ingaan. Die boskamp was amazing as jy van die boservaring hou. Die lieflikste duine agter kamp waar die kindertjies heerlik in die sand gespeel het en ons die sonsondergang kon kyk. Kon 'n reuse kampvuur maak en heerlik kuier. Alles wat jy nodig het, was daar. Dit was definitief 'n hoogtepunt van ons vakansie na Kgalagadi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Emptiness of the Kalahari with all its sounds, plants and animals

It's a must for any traveler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milda O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oorslaap.

Die plek is goed vir 'n oorslaap. Ongelukkig het ons bed 'n plank onder die matras gehad en die plank se kante was baie skerp. Kan mens baie seer laat kry. Die ontvangs was bietjie deurmekaar, maar hartlik. Geen verdere probleem gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T
Enkelreisiger

Rustig. Netjies. Lyk veilig.

Lekke wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek naby Kgalagadi Oorgrenspark.

Netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Geen TV of WiFi nie. Enigste kleinerige probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier in die Kalahari.

Alles was netjies en gerieflik. Ons is hartlik ontvang en het 'n lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda K

Baie rustig en stil.

Net reg vir ons, maar nie vir mense wat van stadslewe hou nie. Vir ons was die rustigheid van die plekkie net wat ons nodig gehad het om 'n vakansie in die Kalahari af te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met vriende

Stukkie hemel op aarde.

Ons het in die boskamp gebly en dit was so rustig en mooi. Die eienaars was vreeslik vriendelik en ons het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende sterrehemel voltooi die prentjie.

Vir ‘n vinnige oornagstop in die groot Kalahari, is Minette se Murray Gastehuisie hoogs aanbeveelbaar. Netjies en rustiek, met alles wat nodig is. Die muurverwarmers in die kamers was baie welkom. Asemrowende sterrehemel voltooi die prentjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ogilve O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ogilve O
Saam met eggenoot / lewensmaat

En route from the Kgalagadi back to home. Loved the peaceful settings.

Perfect place to unwind from the exciting holiday in the park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ogilve O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ogilve O
Saam met eggenoot / lewensmaat

En route to the Kgalagadi. Perfect distance to travel. Well located. Loved the tranquillity of the farm.

The owners are friendly and very helpful. Had a lovely braai there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op jou eie in die natuur. Ongerep.

Heerlik in die natuur. Weg van die stadsrumoer en gejaagdheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall good, but with limitations.

Accommodation is good, but the bushcamp needs a bit of improvement. During heavy rain, the units in the bushcamp are certainly not waterproof, but of course, this is the Kalahari, where it does not rain all that often. The atmosphere and location are special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wou voorkom asof hulle ons glad nie verwag het nie.

By ons aankoms was daar 'n geskarrel om beddens in een kamer te kry. Beddegoed het so uur later opgedaag. Kamers het nie deure. Muskiete was groot probleem. Geskik vir jag of mannewegbreek, my vrou was nie beïndruk nie, om die minste te sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.

Pragtige omgewing met baie voëlgeluide. Was wonderlik om die sterk-vloeiende Kurumanrivier te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet relaxing days in the Kalahari.

We heard about good rains in that area and wanted to enjoy the environment, go for walks, listen to birds, photograph flowers, grasses and insects. And it all worked out perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietjie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D
Gesin met tieners

Baie rustig, vriendelike gasvrou.

Ons het baie lekker gebly. Die lugverkoelers in die kamers het baie gehelp dat ons 'n rustige nag gehad het. Baie mooi plaas en vriendelike en behulpsame mense wat hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike gasheer en gasvrou.

'n Tafeltjie in die badkamer aan te beveel vir neersit van toiletware. Toegangsroete vanaf Van Zylsrus nie aan te beveel, gebruik liewer roete vanaf Askham.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met vriende

We had a very enjoyable stay at Murray Gasteplaas.

The owners were courteous and very helpfully were happy to supply us wood for the braai at no cost. The owner was enthusiastic and happy to answer any questions as well as assist us where possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far from everything, to be alone under hundreds of stars.

Well equipped chalet where you can enjoy a perfect braai under an incredible starry sky. Don't forget anything because it's far from everything. The rooms have air-con for the hotter nights. The owner is friendly and also prepared the fireplace for us to braai at night with beautiful wood. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ver van alles, om alleen te wees onder honderde sterre.

Goed toegeruste chalet waar jyu heerlik kan braai onder 'n ongelooflike sterrehemel. Moenie iets vergeet nie, want dit is ver van alles af. Die kamers het lugversorging vir die warmer aande. Die eienaar is vriendelik en het ook die kaggel vir ons voorberei om saans met pragtige hout te braai. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met vriende

Heerlik in die Kalahari.

Murray Gasteplaas is puik, goeie afstand vanaf Askham, wat dit moontlik maak om die plaas as 'n basis te gebruik, om die omgewing te verken. Kort net 'n bietjie verf/onderhoud, hier en daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Murray gasteplaas bied 'n rusplek op die langpad wat keurig en gerieflik ingerig is.

Minette het ons vriendelik ontvang by hulle selfsorggastekamers. Alles was kraakskoon ten spyte van 'n volwaardige Kalahari-stofstorm. Die varsheid van die kamers met pragtige personal touches maak op vir die droogte en vaal omgewing buite. Ons beveel Murray Gasteplaas aan vir almal wat van of na die Kgalagadi op pad is. Die lugreëling in die hoofslaapkamer was veral welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold T
Enkelreisiger

Fantastic! No need to look elsewhere.

As an individual traveller this is one of the best places I've stayed at. Large, clean, very good value for money and very friendly hosts. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanna M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oor nag op pad Kgalagadi toe.

Aangename verblyf. Voldoende vir oor nag. Goed bewapen teen koue. Daar word aan pad gewerk vanaf Askam. Oor jaar of 2 dalk aangewese via Van Zylsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather P
Saam met vriende

A highly recommended place to catch your breath.

Thank you for the most incredible start to our Kgalagadi adventure. Murray Gasteplaas was so isolated and quiet, the sunset and sunrise were perfectly witnessed from the dune. It really is an excellent stop-over place to catch your breath. If we ever come back that way we will 100% stop there again. The little basket with washing detergent, dishwashing cloths etc. was appreciated too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meyer D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer D
Enkelreisiger

Wonderlike verblyf.

Is vriendelik ontvang deur gasvrye eienaars. Goeie vriende geword. Wonderlike verblyf met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak And Lila V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak And Lila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, passionate family!

If you want chrome and glass - go to Suncity. Murray Gasteplaas is in the Kalahari, and run by the passionate Rossouw family. We were fortunate to join them on their farm and experience their efforts on the rehabilitation of Meerkats. The accommodation is adequate - good beds, linen, hot water, etc. Full kitchen. Quiet and very safe. Most beautiful starry skies at night. Wood, potjie, grid - all supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Johan en Minnette is ongelooflike gasvrye mense! Ek ry Murray Gasteplaas nooit weer mis nie. Ons het ongelooflik lekker gebly Johan en Minette het ons deel laat voel van Askham se gemeenskap! Fantasties, fantasties, fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray Plaas, Langs die R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUDGtwvAGv5sXplBch3EgHcnsZDrUPDTjwwsitE6BPMPEpy7Rd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Murray Off the R31 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98515503879 20.866671661377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem