Muzuri
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopaniesingel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 348 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Muzuri beteken "goed" in Swahili en is dus die naam van ons huis in Jeffreysbaai aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika. Muzuri is ruim, ten volle gemeubileer en bied pragtige uitsigte oor die Noorsekloof en gelyknamige vallei, asook die kus.
Muzuri beskik oor 2 ruim verdiepings met 'n totaal van 7 slaapkamers.
Die grondvloer-eenheid het 4 slaapkamers met 4 badkamers en 'n ekstra gaste-toilet. Daar is slaapplek vir tot 16 gaste en 2 bababedjies is beskikbaar op versoek. Die eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het, terwyl die vierde kamer 1 stapelbed het wat geskik is vir kinders, 'n ekstra enkelbed en 'n uitrol-enkelbed. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer. Indien nodig is daar 'n dubbelslaapbank of 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en 'n oopplan-leefarea wat na 'n houtdek lei.
Die keldereenheid beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ekstra gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit lei na 'n veranda en 'n swembad met asemrowende uitsigte van die Noorsekloof natuurreservaat. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en een stapelbedstel, asook 'n en suite-badkamer en lei ook na die veranda en swembad.
Die jacuzzi is teen ekstra koste en indien vooraf gereël beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 10
Ligging
- Mopaniesingel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Muzuri het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopaniesingel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom