Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Happy Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir My Happy Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jamilee R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jamilee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

The view is spectacular. The location is amazing. The owner pays attention to any problem immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thanks. Glad you liked the place

My Happy Place
Janneate J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneate J
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker. Naby die see, loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D
Gesin met tieners

Fantasties.

Die woonstel was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Let wel dat dit op die derde vloer is en daar is net trappe. Die uitsig is fantasties. Ek het die Vrydag a.g.v. 'n besering net voor die venster gesit en alles buite bespied en geniet. 750 meter vanaf Shoprite en 'n apteek. Funland is 'n moet om te besoek. Ook omtrent 350 meter se loop vanaf die hoofstrand met lewensredders. Daar is ook 'n kafee, buitelug-gym en kroeg naby die hoofstrand. Elektroniese skuifhekke in plek so ons was veilig. Trailor-parkering was ook beskikbaar. Al wat bietjie irriterend was, was dat die inwoners van 310 by hulle woonstelvenster staan en rook. Ons het andersins baie lekker gekuier en sal met graagte 311 Montrose aanbeveel. Sal sonder huiwering weer bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Ons is bly jy het dit geniet. Daar is hysbak. Ons hoop ons sien julle weer..

My Happy Place
Almarie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plekkie is klein, maar baie skoon en netjies, sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Hope to see you again. Thank you.

My Happy Place
Dawid F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid F

Baie netjies en amazing.

Was heerlik om daar te bly. Mense was baie vriendelik en sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thanks. Looking forward to seeing you again.

My Happy Place
Emje V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Emje V
Gesin met klein kinders

Onveilig vir seker.

Ons voertuig se venster is gebreek en die bedrading is geknip gedurende die nag in die kompleks se parkeerarea. Daar is kokkerotte in die kombuislaaie. Na 10 dae word ons in kennis gestel per WhatsApp dat deposito nie terugbetaal gaan word nie weens pienk kolle op die laken en matrasbeskermer waarvan ons geensins bewus was. Volgens eienaar was 'n epos gestuur die dag wat ons vertrek het, maar ek het nie epos ontvang nie asook sy het nie 'n bewys gelewer dat sy dit gestuur het nie, sy het dit blykbaar nie meer nie. Die badkamer het "mould" tussen die teëls. Die eetkamertafel en stoele is geroes. Hierdie was definitief nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie rustig. Perfek vir 2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thank you. Hope to see you again.

My Happy Place
Madeleine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en rustig. Vriendelike mense en die see is op jou stoep.

Loopafstand van die see af, veilige parkering, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed yourselves.

My Happy Place
Sharlene N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent. Relaxing. Nice getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thank you. I am glad you enjoyed your stay.

My Happy Place
Liza B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

The place is clean and well represented on the photos. It is equipped with all the necessary items. Just maybe a Wi-Fi option would be nice.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope to see you again.

My Happy Place
Jarrod S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrod S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, will definitely go back.

The flat we stayed in was amazing has a really great view of the beach and was clean, perfect for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Thanks for the lovely review. Hope to see you back soon.

My Happy Place
Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Dankie. Bly het dit geniet.

My Happy Place
Michael V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Gesin met tieners

Het baie gemaklik gebly en baie lekker! Alles is daar wat jy nodig het.

Alles was baie lekker gewees en sal enige tyd weer soontoe gaan. Alles was skoon en netjies toe ons daar aankom, al wat ek sal by wil las is as hul WiFi en lugversorging kan insit. Dankie vir die lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Dankie. Bly julle het van ons woonstel gehou.

My Happy Place
Marlene R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene R
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan. Die uitsig was amazing. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Dankie. Bly Julie het dit geniet.

My Happy Place
Juanita C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Lekker geleë. Het kuier geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Dankie. Bly julle het dit geniet

My Happy Place
Jannie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi uitsig, skoon en netjies asook baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Happy Place se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

My Happy Place
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, Eenheid 311 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a693b99ca672f247e7bbd92041d1fd6939324135a4973ae4fff72d7db15c2bb2e7b609e76231cac235e1254a665d6f055ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 87 Beach Road Unit 311 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051347464975 30.888549401258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem