Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Hiding Place Self-catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir My Hiding Place Self-catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rentia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Was heerlik.

Die eienaar is wel besig om herstelwerk aan die badkamer aan te bring, maar nogtans het ons heerlik gekuier. Hul het 'n nuwe jacuzzi en 'n toegeboude braai-area aangebring wat voorwaar 'n treffer was, want ons het die eerste 3 dae baie wind gehad. Dit was ons gesels- en kuierplek. Die huis is heerlik ruim met 'n groot sit- en kombuisarea.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanté M
Saam met vriende

My Hiding place sal ek vir enige persoon aanbeveel. Dit was 'n uitstekende naweek.

Dit is op 'n perfekte plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenda S

Ons kuier was uitstekend.

Dit was fantasties en het baie veilig gevoel, sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende. Wens ons kon langer vertoef. Huis was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl I
Gesin met klein kinders

It is a very beautiful and nice homely holiday house.

We really enjoyed the stay and the house is very well situated close to the lake and the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Liesl

Thank you for your review. Could you give us feedback please with regards to the Cv leanliness and any changes we can make for convenience

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Venecia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K
Saam met vriende

Heerlike, ruim huis ver van besige areas en lekker naby strand en pikkewyne.

Ons was geseën met die akkommodasie aangesien ons buite die besige plekke wou bly. Dit het aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

I had a great weekend. The place was nice and clean. I had a very nice quiet and relaxing weekend.

My hiding place, is a nice house, clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n uitstekende naweek.

My volgende vakansie bespreek ek weer dieselfde huisie, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met vriende

Die huis is perfek.

Ons as groep het dit terdeë geniet. Alles was baie netjies en ons gaan definitief weer gebruik maak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V
Saam met vriende

Lovely holiday house for a break away.

The house was neat and clean on arrival. The kitchen was equipped with everything needed. Open-plan provided a nice cosy feeling. Rooms were spacious and beautifully decorated. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you so very much. On the customer service side how can we improve as well as security.

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Laurent S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurent S
Saam met vriende

Thank you so much for the awesome weekend. Me and my friends had a great time. Will definitely spread the word to my peeps and will definitely visit again. Thanks again.

I really enjoyed my stay with my friends. We would like to go again sometime. There wasn't any troubles. Nice, peaceful neighbourhood. Beautiful comfortable house inside and out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A
Saam met vriende

I will definitely recommend this stay to anyone.

Wonderful place for family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal die plek aan enigiemand aanbeveel.

Wonderlike plek vir familie en vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clairessa H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clairessa H
Saam met vriende

Amazing.

Die diens wat ek gekry het was baie goed vriendelike personeel die huis was netjies. Was beslis 'n goeie keuse en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerardus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerardus V
Gesin met tieners

Nice location for holiday, but accommodation has major flaws.

We rented the accommodation for occupation by 7 people, however, only 2 couches seating 5 present, no chairs for the braai area. No inventory list available, important for checking of materials present: cutlery, glasses, plates, kitchen stuff etc. We found no teapot. The following things were out of order: lights in master bedroom (we changed a lamp from cutlery; left lamp-cover on top of cupboard), alarm system: activated for the night according to instructions, but alarm starts loud and immediately! Bedding included fitted sheets, pillow cases, a duvet (poor material: polyester!) only, no flat sheets. Mattresses were fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel R
Saam met vriende

Best stay ever!

My Hiding Place Self-catering Accommodation was exactly what we were looking for and more! For our group of 8 adults, the house is actually a home and not just an ordinary accommodation. The home has literally everything you need. From a potjie and braai utensils, to linen (available on request). A 2-night stay is simply not enough. A massive thank you to owner Heidi for being amazing, and to Stephanie for an awesome welcome. I would highly recommend My Hiding Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Hazel. You were awesome guests as well. Hope to see you soon.

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Layaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Layaan S
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Spacious area, very neat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback. Your feedback is very valuable to us. Feel free to contact us if you have any suggestions.

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Nicole P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Gesin met klein kinders

We had a great time at My Hiding Place and the house catered for all our needs.

We had an amazing time. It was peaceful and relaxing. I definitely recommend it to others, you guys won't regret it. The owner Heidi is also very friendly and made us feel welcome. I'll be going there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by My Hiding Place en die huis het in al ons behoeftes voorsien.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dit was rustig en ontspannend. Ek beveel dit beslis aan, jy sal nie spyt wees nie. Die eienaar, Heidi, is ook baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Ek sal weer soontoe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Nicole. It was really nice having you as guests aswell. Thank you for your feedback.

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Marco S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco S
Saam met vriende

Ons het 'n absolute fantastiese verblyf gehad want die huis het na al ons behoeftes omgesien.

Ek sal My Hiding Place aanbeveel vir families of klein groepe. Dit is absoluut waarde vir jou geld en die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend. Die plek is baie netjies en het al die geriewe en toerusting wat jy benodig. Hoef niks saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

My Hiding Place Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Marco for your feedback. It was nice having you as guests aswell.

My Hiding Place Self-catering Accommodation
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiYLHDPgjRhIU5xeTbLLtNtPTqNbnfOSC5X1VnVjQ66ZKsXWlH9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 4888 Selago Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361279266149 18.878220305835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem