My Little Oasis

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 25 % af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

My Little Oasis is 'n halaal-instansie wat alles bied wat jy benodig vir die perfekte oornagverblyf of somer-wegbreek in die sentrale Karoo. Ons spog met 2 selfsorgeenhede wat ideaal is vir 'n gesinne op soek na doendinge en 'n groot, kindervriendelike omgewing, asook vir korporatiewe-geleenthede. Ons kan slaapplek vir tot 13 gaste bied.

Ons bied lugversorging en plafonwaaiers, platskerm-TV's met DStv, gratis WiFi, 'n groot, luisterryke tuin met 'n swembad en 'n braaidek en 'n speletjiesarea om die kinders gelukkig te hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, karavane en sleepwaens en maaltye kan op versoek voorsien word.

My Little Oasis is naby verskeie winkels en geriewe, asook verskeie historiese besienswaardighede. Beaufort-Wes bied verskeie doendinge soos staproetes, 4x4-roetes, wild- en natuurreservate wat gaste kan besoek, en ongelooflike sterkyk-punte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Arabies
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na My Little Oasis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za