Myrtle's Retreat
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Myrtle's Retreat is geleë in Stilbaai, 'n bekoorlike kusdorpie wat ook bekend staan as die "Baai van die Slapende Skoonheid" op die Tuinroete. Ons bied selfsorgverblyf en B&B-verblyf.
Verblyf is beskikbaar in 3 gesinskamers, 'n dubbelkamer, 'n koningingrootte-suite en 'n slaapsaal wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n TV, waaier, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapsaal word per bed verhuur, so gaste sal 'n kamer met ander gaste deel.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en braaigeriewe. Verder is daar ook WiFi-toegang, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.
Stilbaai is 'n gewilde vakansiebestemming met heelwat besienswaardighede in die omgewing vir die hele gesin. Van die doendinge wat hier beskikbaar is sluit die volgende in: waterski, bootvaarte, kanovaarte, 'n heerlike strand en die Goukourivier.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 8
Ligging
- Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Myrtle's Retreat het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom