Melville Akkommodasie by Mzimayi 3 | LekkeSlaap
+27

Mzimayi 3

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Mzimayi 3
Netheid
2.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Driekie N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenhede.

Enige probleem was geen handdoeke in die eenheid nie en plastiese eetgerei. Verder was alles baie netjies en lekker.

Mzimayi 3's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer Driekie.
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Ons het extra plastiek eetgerei in die eenheid gesit omrede die meeste gaste klein kindertjies het. As gevolg van higieniese redes verkies ons dit as gaste hulle eie handdoeke saam bring. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Mzimayi 3

Mzimayi 3
Antoinette P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P
Saam met vriende

Dit was lekker naby die strand.

Dit was lekker rustig gewees en mooi uitsig. Die beddegoed was net nie mooi skoon gewees nie en die vloere ook nie. Verder was on vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Mzimayi 3's terugvoer

Beste Antoinette,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek het reeds opgevolg. Ons gaan gebruik maak van 'n nuwe skoonmaakdiens.

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Mzimayi 3

Mzimayi 3
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Melville, Port Shepstone, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUIMMCheDpZzBrCcz3WdzOZxkKfuKA9DNAHmvR3M3TJlipGNzQq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 321 Bokmakierie Road Melville 4449 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.659281122051 30.515169201715
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za