N&A Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Maryka S - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie, Jan. Ons hoop om jou weer te sien.
Rod F - Mrt 2024
Algehele gradering
Very satisfied.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie, Rod.
Claudia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Claudia.
Caroline P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry. Lekker gebly.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie, Caroline
Tobias M - Feb 2024
Algehele gradering
Great place to stay.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you Tobias
Mika S - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en geen klagtes.
Corrie V - Jan 2024
Algehele gradering
Plesierig.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Corrie
Rose M - Des 2023
Algehele gradering
My granddaughter and I loved our stay.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you, Rose.
Wilhelm R - Des 2023
Algehele gradering
Voldoen.
Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sanet M - Okt 2023
Algehele gradering
An awesome stay.
N&A Guest House se terugvoer
Sanet, thank you for your lovely review, it is much appreciated. We hope to see you and your beautiful family again soon.
Bronwynn G - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Mkhumbulo N - Okt 2023
Algehele gradering
My family and I loved it.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback.
Maryna C - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en skoon.
N&A Guest House se terugvoer
Maryna, baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. Skoon en netjiese goed toegeruste wooneenheid.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Marie, ons hoop om jou weer te huisves.
Francois J - Jul 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Francois, ek hoop ons sien julle weer.
Daan L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Daan, ons hoop om julle weer te sien.
Petrus Jacobus M - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en veilig. Die gasvryheid was puik. Dankie, Yvonne.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Petrus, ons hoop om julle weer to sien.
Rod F - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Rod, ons hoop om julle weer te sien.
Johann H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilig!
N&A Guest House se terugvoer
Thanks for your review Johann
Bingle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik diens.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you for your rating Erica
Marietjie V - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, gasvry, skoon en waarde vir geld. Yvonne het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Baie dankie.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Cindi
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Pierre G - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry en baie behulpsaam. Pierre en Sonkie.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Pierre, hoop om julle gou weer te sien.
Leani S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig. WiFi sein nie so goed vir werksdoeleindes nie. Dit was perfek vir ons behoeftes.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Leani. Ons vra om verskoning vir die Wi-Fi se opvangs.
Viona K - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename tyd. Ek sou graag die bestuurder Fortunate 'n groot applous wil gee vir haar uitstekende diens.
N&A Guest House se terugvoer
Goeiedag Viona, baie dankie vir jou mooi woorde van Fortunate (sy is 'n ster) en jou gradering. Dit word opreg waardeer.
Carlene V - Okt 2022
Algehele gradering
Not a pleasant stay.
Lees meerN&A Guest House se terugvoer
Hi Charlene, our policy states that proof of ID is required. This policy is also available on the LekkeSlaap website. This gives you then the choice to book at another establishment that does not require your ID or personal details. We apologise if this offended you, but as I explained, we do this for our, your and the other guests safety. Our 'Policy' also states that we offer safe and secure parking (not undercover parking) as well as off road parking to visitors. Thank you for bringing the photo showing undercover parking to our attention, we will remove it.
I also apologise if you thought me to be unfriendly. My staff and I will at all times try our best to be as friendly, helpful and welcoming to all guests.
Marlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Marlene vir hierdie mooi woorde. Ons hoop om julle weer te sien.
Bern F - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent location and value for money.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you so much for your positive review Bernadette, and we look forward to hosting you in the future.
Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Alta, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer te huisves.
Lezanne P - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
N&A Guest House se terugvoer
Hi Lezanne, baie dankie vir jou positiewe resensie.
Jeanette U - Sep 2022
Algehele gradering
Affordable, quiet, secure.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Jeanette, we appreciate and thank you for your positive review.
Michelle A - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie skoon en bestuur baie vriendelik.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Michelle, thank you for your positive review. We hope to see you again.
Wouter M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese kliëntediens, skoon, netjies en gerieflik.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie Wouter, ons waardeer jou terugvoor en hoop om jou terug te verwelkom.
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was weereens 'n lekker gastehuis om oor te slaap.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Dirk M - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, veilige parkering en area.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Dirk, dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek sal u klagtes nagaan en regmaak.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Nobantu J - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Rico H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, sou lugreëling verkies het.
Nena C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ilse D - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
N&A Guest House se terugvoer
Dear Ilse,
Thank you for booking with us and for your positive review. It is highly appreciated.
We hope we can host you again if you are in the area.
Hesté V - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Jj N - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful host and extremely comfortable guest house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gasheer en baie gemaklike gastehuis.
N&A Guest House is uiters gerieflik geleë vir maklike toegang tot Menlyn Shopping and Business. Die gastehuis se gasheer was wonderlik en was baie gretig om te help en raad te gee. Verblyf was gemaklik en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
N&A Guest House se terugvoer
Good day Jj,
Thank you for booking with us and your positive review. It is much appreciated. We hope to host you again in the future if you are in the area.
Cp B - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
N&A Guest House se terugvoer
Goeie dag Cp,
Baie dankie dat u by ons bespreek het en vir u positiewe terugvoor. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om u weer by ons te kan huisves.
Heidi O - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Carin W - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie dat u by ons bespreek het en vir u positiewe terugvoor Carin. Ek sien nou eers dat ek kan antwoord op u terugvoor.
Ons hoop u sal weer by ons bespreek in die toekoms.
Abrie D - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons het dit geniet. Sal verseker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing is.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Jeannine Z - Okt 2018
Algehele gradering
Dit het al my verwagtinge oorskry. Goeie diens.
N&A Guest House se terugvoer
Thank you so much. It was a pleasure to host you.
Hetta M - Sep 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis af.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hetta M - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Adel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon oornag verblyf
Claudia D - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het sommer baie welkom daar gevoel.
Michelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Louw J - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld met gemaklike beddens en silwerskoon linne.
Karina V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek met vriendelike diens.
N&A Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Marie V - Nov 2016
Algehele gradering
Thank you for the friendly welcome!
Lydia T - Nov 2016
Algehele gradering
Baie oulike plek om te bly!
Dereen V - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig.
Maxie O - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Hennie M - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Shirleen B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik.
N&A Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, ek waardeer dit.
Petrolene L - Aug 2016
Algehele gradering
Vinnig.
Lees meerN&A Guest House se terugvoer
Hi Petrolene, dankie vir jou insae. Ek sal dadelik na die rooi oog probleem kyk en herstel. Ongelukig is die eenheid waarin julle oornag het die een met 'n klein kombuis. Jammer daaroor, as daar 'n volgende keur is vra vir eenheid 4, hy het 'n lekker kombuis om in te kuier. Groete Yvonne
Alida V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
N&A Guest House se terugvoer
Hi Alida,
Baie dankie vir jou insae. Ek het die DStv kanale verander na die Hotel pakket wat al die M-Net en sport stasies insluit.
Hoop om julle weer te sien.
Monique S - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was 'n vreugdevolle en gemaklike naweek saam familie.
Andre J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Gerdus B - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker oornag-geriewe as jy net 'n slaapplek soek.
Annewi V - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies. Onvriendelike ontvangs.
Annatjie H - Jun 2015
Algehele gradering
Die 2 gesinseenhede het goed gewerk vir ons skool se behoeftes.
Thinus V - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Anel M - Apr 2015
Algehele gradering
Ek het dit geniet.
Ursula M - Mrt 2015
Algehele gradering
Neglected. Lock doesn't work, place got flooded when it rained
Lees meerPhindile N - Jan 2015
Algehele gradering
Great Place
Christo S - Des 2014
Algehele gradering
Die plek kort verf!
Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Swak, sal dit nie by iemand aanbeveel nie.
Riana N - Nov 2014
Algehele gradering
Netjiese, goed geleë in die stad.
Leon D - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam. Alles wat ek nodig gehad het.
Ronel T - Nov 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld; skoon en netjies!
Jolanda O - Okt 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Theunis N - Okt 2014
Algehele gradering
Ek is teleurgestel met wat ek gekry.
Lees meerMarie N - Sep 2014
Algehele gradering
Netjiese selfsorg-eenheid en sentraal geleë.
Wida J - Sep 2014
Algehele gradering
Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Eenheid word skoon gehou.
Suzaan D - Sep 2014
Algehele gradering
Die ligging was perfek en alles baie netjies
Andre C - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflik en geen steurings nie.
Deon N - Apr 2014
Algehele gradering
Funksioneel!
Thea N - Mrt 2014
Algehele gradering
Satisfied with everything
Clive Y - Feb 2014
Algehele gradering
The staff were friendly and helpful, and the area was nice and safe.
Lees meerAndre N - Feb 2014
Algehele gradering
Daar is beter verblyf vir dieselfde prys!
Hester B - Jan 2014
Algehele gradering
Sal weer gebruik!
Hennie S - Jan 2014
Algehele gradering
Kry waarvoor jy betaal.
Theunis K - Nov 2013
Algehele gradering
Die diens was vriendelik, maar die plek kort aandag aan fyner punte om dit meer leefbaar te maak.
Stephan Z - Nov 2013
Algehele gradering
Privaat, skoon en ruim!
Tersia G - Okt 2013
Algehele gradering
Gerieflik!
Gerna B - Sep 2013
Algehele gradering
Die kamer is van gemiddelde standaard. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Irmgard R - Aug 2013
Algehele gradering
Vir net oorslaap is dit goed genoeg!
Jan D - Aug 2013
Algehele gradering
Ons het nie klagtes nie - eenheid was skoon en ons het heerlik geslaap!
Rene V - Aug 2013
Algehele gradering
Hierdie mense het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - ek kan hierdie plek aanbeveel.
Chris L - Jul 2013
Algehele gradering
Nie genotvol.
Marianne V - Jul 2013
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Deon L - Jul 2013
Algehele gradering
Verblyf was OK. Bestuur woon nie op terrein.
Mandie V - Jul 2013
Algehele gradering
Heerlik gebly! Ek sal verseker weer daar gaan bly.
Ronel B - Jun 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Seef C - Jun 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld
Thandanani D - Mei 2013
Algehele gradering
Great
Marinda B - Apr 2013
Algehele gradering
Bekostigbare gerieflike verblyf in netjiese eenhede met vriendelike gasvryheid.
Lisa S - Apr 2013
Algehele gradering
Clean, comfortable, secure units.
Tom C - Apr 2013
Algehele gradering
Enjoyed my stay
Fred O - Apr 2013
Algehele gradering
Great place
Christine B - Mrt 2013
Algehele gradering
Comfortable, well priced, clean accommodation and friendly, helpful staff!
Connie C - Mrt 2013
Algehele gradering
Convenient and friendly
Elaine G - Des 2012
Algehele gradering
We had a pleasant stay, however some things need attention.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng