Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir 'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sakkie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig lekker plekkie met mooi uitsig en stilte so lkr gerus.

Ons het lekker gebly. Dit is so rustig en skoon en 'n netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Our stay was very nice, quiet and had a beautiful view. The host was very nice and friendly, made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We enjoyed the hospitality. The apartment was very hot. There was a coffee cup and cutlery not cleaned. No whale, but we saw a few buck which made our day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time gehad.

Baie lekker plek. Sal beslis weer daar gaan bly. Gasheer en gasvrou baie oulike en gasvrye mense. Netjies, skoon, veilig. Regtig baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siegfried A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Die verblyf was baie aangenaam. Die uitsig onbelemmerd, rustig en stil en die eienaars, wat op die terrein woon, is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal enige een verwys na 'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Die uitsig was ongelooflik mooi. Ons het baie lekker gebly. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Ons kuiertjie was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker, maar die leefarea beknop. Die feit dat die woon eenheid bo-op die dubbel garage gebou is is trappe onvermydelik. Groot bron van frustasie.

Die landlord baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn se terugvoer

Goeie dag Jan. Dit was heerlik om jul vir 2 weke te kon huisves. Die 12 trappe wat oplei na die woning vat jou na die pragtige see uitsig en hul is darem regtig nie so styl nie. Jammer dat dit vir jou so 'n bron van frustrasie was. Ons hoop die uitsig het opgemaak daarvoor.
Groete, Rosina.

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn
De Waal D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal D
Saam met vriende

Wonderlik.

Verblyf was baie netjies en skoon, en beddegoed was ook skoon en vars. Sal beslis weer daar kom bly met ons volgende langnaweek wegbreek. Was net nie bewus of daar WiFi was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Best welcome and place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Gesin met tieners

Baie lekker.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jt B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt B
Gesin met klein kinders

Excellent service and very private.

A great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

Vinnige kuier by die see.

My dogter het deelgeneem aan die SA Kickboxing Kampioenskappe by Mosselbaai. Ons het na 'n plekkie gesoek naby die see en naby die Diaz Hotel. Die huisie het die perfekte ligging gehad. Dit was 15 min se ry vanaf die hotel, die plek is ook naby aan winkelsentrums en 'n kort rit na die see. Die eienaar en sy vrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. So ook was al die mense in die omgewing. Die houthuisie is klein maar gerieflik en het alles in wat nodig is. My kinders was veral bly oor die Smart TV. Ongelooflike uitsig oor die see vanaf die stoep. En 'n klein beskutte braai-area as jy een vlak afstap vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met vriende

Baie lekker, stil omgewing en mooi see-uitsig.

Baie lekker plekkie met mooi see-uitsig en lekker stil omgewing en goed geleë. Mense baie gasvry en behulpsaam. Dankie vir alles, sal beslis weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Enkelreisiger

Heerlik.

Wat anders as lekker by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn se terugvoer

Ons is bly jy het 'n wonderlike tydjie by ons gehad. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Rosina

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longifolia-singel 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2827db6f7a054b3cade50f5a7f86de685592a12e43027e8ea4cbe7293bd022fcc3a92962f67ad497bbfffde7c489f9af1a84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 11 Longifolia Cresent Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.2019133 22.0412329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem