NAD Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

NAD Living is net buite die dorpie Witrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Dis op ’n plaas van 40 hektaar omring deur inheemse bome. Die bestemming bied maklike toegang na die dorp se geriewe en is ideaal vir bergfietsryers, ouers wat naby skole in die area moet wees, sakereisigers en besoekers aan die Laeveld.

Verblyf is beskikbaar in 7 kreatiewe, kleurvolle woonstelle wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging. In die winter is daar 'n gaskaggel om te gebruik.

Die instansie het ook 'n klein gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die perseel is 6,9 km vanaf Witrivier se middedorp en is 'n tuiste vir diere soos die duiker, witstertmuishond en verskeie voëlspesies. Daar is ook verskeie bergfietsroetes vir gaste om te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na NAD Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]