Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluemere Living

Standaardeenheid
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstelle het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, vierplaatgasstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster op versoek, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n gaskaggel om in die winter te gebruik. Daar is ook 'n privaat stoep met sy eie gasbraaigeriewe en kuierarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die perseel is omhein, maar die buite-area van die eenhede is nie omhein nie. Slegs klein troeteldiere word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-gesinseenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Daar is 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Op die onderste verdieping is daar 'n L-vormige dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die woonstel het 'n sitkamer en 'n eetarea. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale sowel as gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die perseel is omhein, maar die buite-area van die eenhede is nie omhein nie. Slegs klein troeteldiere word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYsOHADJu9zK8l9IpFv5h3eqOproRxw5iSwOTYtNeUa44r7myQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316