Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluemere Living

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Bluemere Living
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mashaba T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashaba T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nothing short of amazing gateway.

The experience was amazing, the place is clean and they give you as much privacy as possible. The staff was super friendly and it is exactly as it looks on their website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag akkommodasie wat ons verwagtinge oortref het.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die akkommodasie is pragtig en baie gerieflik. Dit het regtig ons verwagtinge oortref. Party mense het gekla oor die eenheid langs die swembad en ons het in hom gebly en dit was glad nie 'n probleem selfs op die besigste tyd van die jaar aangesien dit hoogseisoen was. Die verblyf was baie spasieus en die dekor is modern. Ons het elke oomblik geniet en kan dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phephile K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phephile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a fun and relaxed stay for us.

We were well welcomed by John. The unit was exactly as depicted on the website. The unit is beautiful, comfortable and well catered for. The kids loved the pool right outside our door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon O
Saam met vriende

Verfrissend en rustig.

Pragtige mooi kunstige kamers! En baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntombi M

Good location, good host.

Our stay was very good. The host was welcoming and responsive and ensured that our stay was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Enkelreisiger

Was net amazing! Pragtig!

Ligging was amazing! Net 1 km uit kon ek tussen die boorde gaan hardloop. Die kamer was pragtig en gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karlien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed begin, sleg geëindig.

Die Deluxe eenheid was pragtig maar ongelukkig is jou stoep met braaier by die gemeenskaplike swembad. 'n Lae traliehekkie skei die area tussen jou eenheid en die swembad. Op die laaste aand was daar gaste op opblaas 'lilos' met hul drankies by die swembad tot na 18:00 wat by jou eenheid in staar en nie minder kan omgee dat hulle basies twee meter van jou jou eenheid kuier nie. Jy het geen privaatheid tot die gaste kies om te loop nie. Vir die prys wat die eenheid kos behoort daar plan gemaak te word met tye wat die swembad gebruik mag word deur die ander gaste. Die traliehek moet ook toegemaak word dat ander gaste nie hul verkyk na jou doen en late in die eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilieze P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilieze P
Gesin met klein kinders

Asemrowende en luukse akkommodasie.

Ons bly altyd by Bluemere Living, dis luuks en baie privaat. Dis rustig en netjies. John gaan altyd uit sy pad om ons te akkommodeer, en voorsien aan al ons behoeftes. Van filterkoffie tot 'n kaggel, buitestort onder die sterre en bad met 'n pragtige uitsig. Ons sal altyd terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl-james V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-james V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker kuier.

Kamer was wonderlik, ons het so lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herby G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G
Enkelreisiger

Rustig.

Rustige plek na lang dag van werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wian B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse moderne woonstel in die hartjie van witrivier.

Luukse moderne woonstel met al die nodige geriewe vir 'n romantiese wegbreek van die besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L
Gesin met klein kinders

Mooi dekor en baie skoon.

Die dekor is baie modern en is omring deur die mooiste natuur! Ons sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig en baie mooi natuurskoon, vrolike kleurskema in die eenheid.

Ons het ons verblyf hier baie geniet en dit was 'n addisionele bonus dat ons twee Scottie-hondjies saam met ons kon gaan. Die geriewe het alles wat mens kan nodig kan kry ingesluit en het gesorg vir heerlike sorgvrye vakansiedae. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. NAD Living is beslis op ons lysie om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clerissa J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clerissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi verblyf.

Ons het julle verblyf vreeslik geniet. Alles is so so mooi en stylvol. Sal dit vir seker vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sankie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sankie H
Enkelreisiger

Peace and tranquillity.

The setting of the accommodation is perfectly placed just outside White River and the views are spectacular. Inside the house, all amenities are available and one can cook (or not), have a meal overlooking the valley or sit on the couch with the double volume windows and chill. There is ample parking right in front of your unit, you easily come and go with a keypad, the Wi-Fi is super fast and the place is pet friendly. The cleaning and maintenance staff are friendly and Isabel is available for any questions or concerns. If you'd like to rest and experience peace, this is the place for you. The only massive downside was that I couldn't stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zesta M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zesta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a beautiful setting and we enjoyed our stay. We went down to go and do some mountain bike training and rest and NAD Living was the perfect spot to access the forest routes.

The pics on the site looked amazing. We stayed in unit 1 and there were definitely a lot of things that needs some serious attention. For one the place needs a good clean. My husband dropped his lip ice and lifted the bed so I could look underneath and I nearly fainted. Those beds haven't been moved and cleaned under in at least a year! The huge windows are beautiful, but the one curtain came undone from the hooks - and understand that it might not be an easy fix but was an eyesore and very difficult to be unseen by OCD people! Our toilet seat was also broken on the one side which is something that is not expected from the pics seen on the site. The fridge must also be on its last legs as it is super noisy which made it almost impossible to sleep at night. This also an item that haven't been moved to clean in ages. I had to plug the kettle out to use the toaster and nearly died when I saw all the dust, cob webs and dead bugs behind the fridge. The one thing I am so glad I took with was my own hairdryer as I have learnt my lesson over time. I opened the drawer where their hairdryer is kept to pack some of my stuff out, but closed as quick as I opened it. The drawer was full of hair and it was definitely not mine! The maintenance of the outside gardens are stunning, but the little courtyard was really disappointing. Cob webs on the outside one piece dining table/bench, loads of dead leaves that could have been swept and cleaned out and the paving blocks could also do with a good clean. Most of these around the braai had fatty spots so not the most pleasant little area to sit and have a braai. We also braved the communal pool after one of our MTB rides and the pool was dirty, full of sand on the floor and the Kreepy pipe was just floating on the water - not plugged in. It remained like this for the duration of our stay. It is sad that such a lovely place is neglected the way it is - almost like there is no proper supervision and only the basics get done. There was also no Wi-Fi connection as advertised and when I made enquiries I was told that they've had issues with the service provider for the past two weeks, but that she will come and restart the rooter and that was the end of that - no further comms and no Wi-Fi for the duration of our stay. I hope the detailed and honest feedback has helped and it would be so nice if they can get the small things right to make it an unforgettable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertha L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend

Fun and fresh interior, really exciting and energizing. Beds are quite firm, bedding crisp. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bluemere Living se terugvoer

Good morning

Thank you for the review, we greatly appreciate it. It was nice having you and thank you again for choosing and staying with us.

Hope to see you again soon.

Kind Regards
John

Bluemere Living
Altia C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Altia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se uitsig is mooi en diens baie hulpvaardig, maar vir die geld wat jy betaal dink ek hulle kan gerus opskerp wanneer dit kom met skoonmaak van eenhede en geen voorsiening word gemaak indien beurtkrag gebeur nie, met beurtkrag is daar ook nie water nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bluemere Living se terugvoer

Hi Altia,

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons vra onverskoning vir die problem met die krag oor die naweek.
Die perseel het 'n krag opwekker wat veronderstel is om in te moet skop 5min na die krag afgaan, Ongelukkig het die kragopwekker 'n operassionele fout gehad Saterdag, en nie ingeskop nie. As gevolg hiervan kon die pompe nie water pomp na die tenks nie dus dan ook die oorsaak vir die water tekortkoming. Dit is Sondag oggend onder my aandag gebring dat die krag opwekker nie werk nie, en ons het dadelik 'n tegnikus uitgekry op dit te kom regstel. Teen 10uur Sondag oggend het ons weer water en krag gehaat in die lodge.
Maar ek vra weereens onverskoning vir die ongerief wat dit julle veroorsaak het.
Aangaande die skoonheid van die eenheid, stappe is geneem ivm die situasie na julle dit onder my aandag gebring het soos per jou boodskap aan my.
Nogmaals dankie vir jou terugvoering, altyd goed om te kan hoor waar ons verbeterings kan aanbring.

Bluemere Living
Santie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en veilige verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel.

Pragtige uitsig, interieur en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die idee en uitleg van eenheden is vars en prachtig, enigste aanbeveling is om die swembad te versorg wat vuil was sedert aankomen en glad die skoongemaak is in 3 Dae nie.

Alles anders is uit die Boeke en ons Sal verzeker weer hier Bly en dit aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met verblyf.

Die swembad se ligging is enigste probleem. Dit moenie direk langs 'n eenheid wees nie. Ons het ongemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met vriende

Netjies, Veilig en hoogs aanbeveelbaar!

Ons sal definitief weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic.

Stunning accommodation with everything one would need. Privacy was a bonus and the manager on duty assisted very efficiently. Would definitely return and recommend NAD Living!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H
Gesin met tieners

Excellent, comfortable and luxurious accommodation.

We were pleasantly surprised by the topclass finishes, beautiful decor and very crisp and quality bedding. The service was efficient and professional. My constructive proposals: the units need bigger dust bins in the kitchen. Perhaps a vending machine to buy cool drinks and snacks. Overall a great experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bluemere Living se terugvoer

Thank you very much for your proposals, we will definitely look into it. We are very happy you enjoyed your stay otherwise, and hope to see you again soon.
Regards,
Nandi

Bluemere Living
Yvette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Troeteldiervriendelike akkommodasie.

Ons is altyd op soek na troeteldiervriendelike akkommodasie en kon heerlik hier gaan stap met ons hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die rustigheid was fantasties! Uitleg van die plekkie is baie prakties en die nodige toebehore is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan M
Saam met vriende

Perfekte ontspanningsplekkie.

Werklik beïndruk met die vars, moderne voorkoms en uitleg van die eenhede. Baie volledig toegerus en bied alles wat mens nodig het vir 'n heerlike ontspanne tyd, met 'n pragtige uitsig daarby. Naby genoeg aan die wildtuin vir 'n dagbesoek soontoe. Enigste voorstel - volg die aanwysings op die webblad, nie die "Google pin" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en het alles gebied wat geadverteer was op die webtuiste.

NAD Living is werklik 'n besonderse plek. Die moderne dekor en uitleg is uitstekend beplan en skep 'n aangename atmosfeer. Kan die verblyf aanbeveel vir almal wat op soek is na 'n spesiale verblyf-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties! Sal vir seker weer en weer kom!

Om op ons bed te lê en vir die natuurskoon te kyk is hemels! Uitstekend gemeubileer en baie smaakvol. Dit was vir ons 'n klein vakansie en sal vir seker weer kom! Ek sal dit beslis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avital N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avital N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A magical getaway and definitely a place to recharge ones batteries for the new year.

Definitely will be returning to NAD Living. Spectacular views, modern decor and fitted all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmabatho M
Gesin met klein kinders

Beyond my expectations.

We really enjoyed our stay, the place is fabulous we'll most definitely be going back. Peace and quiet. Took a walk in the morning. The breeze was everything to ever think of. Eunice is so loving and takes good care of her guests. The warmth she gave us was exceptional. Really enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en modern.

Nuut, modern, skoon en nethies. Alles wat nodig is vir n gemaklike selfsorg ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not clean.

The studio, number 4, is as in the photos: beautiful, luxurious and complete. But that's it. The studio was not clean (dead flies on the ground, a lot of dust, etc.) and was not cleaned (it is indicated that there is daily cleaning). One day we even had to ask for towels and empty the garbage. There is no WiFi, while there would be. So there are still some points of attention for the management.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie skoon nie.

Die ateljee, nommer 4, is soos in die foto's: pragtig, luuks en volledig. Maar dit is dit. Die ateljee was nie skoon nie (dooie vlieë op die grond, 'n klomp stof, ens.) en dit is nie skoongemaak nie (daar is aangedui dat daar 'n daaglikse skoonmaakdiens sou wees). Die een dag moes ons selfs vir handdoeke word en die vullis uitvat. Daar is nie WIFi nie, terwyl daar moes wees. Daar is 'n paar dinge wat onder die aandag van die bestuur gebring moet word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bluemere Living se terugvoer

Hello Peter,
We appreciate all comments from guests as it helps us improve our service.
I would like to point out a few things though. It is stated on the website that we don't have Wi-Fi, so this could not have been expected. Our Wi-Fi has however recently been installed and we awaiting Vodacom to connect it. We expect from our guests to use towels at least 2 days in a row, as we are like most places in SA in an area with water restrictions and have a very low water table. We are a small establishment with only 2 cleaning ladies. We clean our units in the mornings, when our cleaning staff is on duty. Should the guests be in the units for the entire morning the unit will not be cleaned unless otherwise arranged with management. In view of the comments received we will advise our guests of our cleaning policy to ensure that all guests are happy in future.

Bluemere Living
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

Impressive.

Very neat apartment with beautiful colours.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Indrukwekkend.

Baie netjiese woonstel met mooi kleure.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

A great place to stay.

I can recommend NAD Living any time. Will definitely make use of it again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

’n Goeie plek om te bly.

Ek kan NAD Living enige tyd aanbeveel. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Skoon, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philette V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, goed versorg en naby genoeg aan verskeie besienswaardighede!

Ons was al voorheen in die Witrivier/Nelspruit-area, maar dit was die eerste keer by NAD Living. Pragtige geriewe, baie rustig en naby aan verskeie besienswaardighede en ook naby genoeg aan winkels vir die selfsorgdeel. Veiligheid is uitstekend! Pragtige verblyf; modern maar ook huislik genoeg vir 'n 11 jarige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en ontspannend.

Waarde vir geld in veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marielize H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marielize H
Enkelreisiger

Wow, it was great.

Lovely clean place. I will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en lekker rustig gevoel.

Mooi, skoon en lekker rustig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliane M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

"Funky" en vars. Die eenheid was pragtig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die ligging en ontwerp van die eenheid was uitstekend, daar was nuwerwetse toebehore, onder andere elektriese rol blinders wat 'n asemrowende uitsig onthul. Die bed was groot en gemaklik, die stort was lekker warm, 'n groot TV, alles was vlekkeloos, ons het genoegsame privaatheid gehad en die veiligheid was tops met elektriese omheining en 'n dubbelhek ingang. Wens ons kon langer bly. Die klein verwelkoming geskenkie het ons terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYsOHADJu9zK8l9IpFv5h3eqOproRxw5iSwOTYtNeUa44r7myQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem