Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naftali Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Naftali Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Harry & Annamarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry & Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n stil wegbreek.

Pragtige plek, stil en weg van die gewoel, goed toegerus, eienaar baie vriendelik en behulpsaam, met ekstra bederfies (blomme, vars vrugte, beskuit).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie wat jou verwagtinge oortref.

Ek wens ons kon 7 sterre gee vir Naftali. Dit was 'n lieflike ervaring en een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het. Dit voel asof die gastehuis net om vir mense welkom te laat voel op hul plaas en 'n lekker tyd te verskaf, want niks was te veel moeite nie en daar was meer klein "treats" en goed om mens spesiaal te laat voel as wat ek al by enige ander akkommodasie gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesedi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time with the kids, beautiful landscape, and an enjoyable atmosphere.

Excellent and perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oasis met hartsmense, fantasties.

Hierdie plekkie is soos 'n plekkie in die "hemel". Wat 'n ervaring en 'n voorreg was dit nie om hier te kon bly nie. Die verblyf verdien 10 sterre. Alles waaraan jy kan dink en vra, word vir jou gegee met liefde en vriendelikheid. Ek wens in my hart dat ek vir nog 'n week op die plekkie kon vertoef. Die beste van die beste is voorgesit van vars blomme, spierwit beddegoed en lekker verrassings. Ek sal aanhou skryf oor hierdie besonderse mense en so dankbaar dat hulle alles met ons gedeel het. Ek wens hulle alle sukses toe. 'n Moet om hier te gaan vertoef. Dis uitmuntend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchann M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchann M
Gesin met klein kinders

Mees pragtigste plek ooit sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Surine en Peu.

Dit was die beste ervaring van my lewe. Die perde en die mooi uitsig laat alles jou ontspan, en dis 'n pragtige plek, 'n home away from home. Peu en Surine is die vriendelikste mense en ontvang mens met ope arms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag stop.

Baie mooi plek om oor te bly. Alles baie netjies, bonus om yskas met ekstras te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N
Saam met vriende

Beste verblyf in die kontrei! ʼn Belewenis wat my lank sal bybly. Baie dankie.

Verblyf en geriewe is uit die boonste rakke! Smaakvol ingerig met alles en meer wat mens nodig sal kry op reis of langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Brilliant.

The tranquility was amazing. Brilliant! Beautiful place and location, with the most graceful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten star.

Undoubtedly the best stopover in 20 years of travelling between Cape Town and Limpopo. Great comfort, quality furnishing and decor, attention to detail, very well equipped and many extras. Serene and [REMOVED] were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-lu J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-lu J
Enkelreisiger

Fantasties.

Die verblyf was baie mooi, veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnel J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel J
Saam met vriende

'n Oasis in die warm Noord-Kaap.

Ongelooflike verblyf! So mooi, ongelooflik vriendelik en so rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio H
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-star, luxurious, freedom, relaxing and free fire wood.

The ultimate in hosting guests. Friendly, caring and sincere. The accommodation is 5-star and priced very affordably. This was our last stop before heading back to Gauteng and will probably become our first stop, or we would even spend a long weekend there. The Friesian horses were a real treat. To see the host share their passion warmed our hearts as we were treated like family. The eye for decor, art and hosting skills are 5-star. The views and peacefulness are second to none. It is a destination that you must visit; you'll come back and thank me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

It takes a positive and sincere guest and host to make a stay memorable and enjoyable! You and a friend made your stay on Naftali memorable. Thank you Antonio!

Naftali Guest Farm
May W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fit for royalty, and yourself.

Naftali Guest Farm is a working farm which has been created by the hosts over 40 years. The accommodation is 5-star, and the pictures represent the accommodation, but they do not show the setting on a hill overlooking vines (well, it is Upington). Gardens with flowers and herbs are well-tended. Stables, horses and carriages fit for royalty, which would fit into Windsor with ease, are a 200m walk away. It deserves a YouTube video as a few words cannot relate to our appreciation. Please go visit, you will come away with a glow for what can be accomplished in South Africa by warm and honest folk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Dear May and Mike - guests always leave some energy behind. Thank you for the positive energy you left behind. The garden, the horses and the dogs … we all thrived on your positive attitude and appreciate it dearly.

Naftali Guest Farm
Diederick W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet op die Naftali Guest Farm.

Fantasties, beste in jare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wonderful experience. Wonderful host and hostess. "Attention to detail" is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Suzette - kom pluk weer en weer kruie. Dit, en die mooie sonsondergang, is my grootste geskenke aan elke gas.

Naftali Guest Farm
Nerina D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D

Ons vakansie het op 'n hoogtepunt begin by Naftali Guest Farm!

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Besigheidsreis

Sal vir seker weer moeite maak om daar oor te slaap!

Een van die lekkerste plekkies waar ek al oorgeslaap het. Surine en Pue is regtig hartsmense en het hul uit hul pad gegaan om my verblyf te vergemaklik en lekker te maak al was ek vir 'n kort tydjie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H
Saam met vriende

7 ster verblyf sonder beurtkrag!

Naftali is 'n besonderse netjiese stukkie aarde tussen Upington en Keimoes. Daar is te veel om te noem! Ons is met ope arms ontvang, die eenheid is pragtig! Met liefde toegerus, orals pragtige blomme neergesit. Uiters pragtig met lieflike linne en varsgeplukte laventel bossie op die bed! Daar was heerlike bederfies en die yskas het genoeg goedtjies ingehad vir 'n ontbyt. Die 2 kraffies yskoue water met vars munt blare was so welkom na ons lang reis. Dit was heerlik om langs die swembad te ontspan wat net 'n paar treë van die eenheid af, geleë is. Ons het aandete bestel wat op tyd afgelewer is, op 'n silwer skinkbord en pragtig voorgesit met groente en die mees pragtige, keurige nagereg. Volgende keer bly ons langer! Dankie dat julle ons, veral my sus, so spesiaal laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Risa N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risa N

Rus en vrede in 'n klein paradys, was fantasties!

Dit was die beste besluit gewees om net bietjie uit die warboel te bly gedurende ons reis. Die fotos het 'n verwagting geskep en was alles wat ons gehoop het om te ervaar gedurende ons verblyf. Die eenheid was met smaak ingerig met "detail" en baie gemaklik. Dit het gevoel soos 'n huis al was ons vêr van ons huis. Dankie vir julle gasvryheid en besorgdheid, dit word nog min ervaar in vandag se gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Om 'n gas te ontmoet is ook vir die eienaar 'n ervaring - dit was 'n mooi, opregte ervaring om julle te kon 'leer ken'. Baie dankie.

Naftali Guest Farm
Shaakir A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakir A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

Friendly hosts, awesome stay. The entrance to the farm is opposite a solar power plant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Besonder keurig aandag aan die gerief van gaste. Baie hartlike ontvangs. Plek om na terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Soms is dit juis die reisiger wat die aansporing is sodat dit vir die volgende gas 'n wonder-mooi ervaring is.
Baie dankie.

Naftali Guest Farm
Bernard F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gasvryheid nog ooit ervaar.

Buiten vir die uiters netjiese, skoon en stylvol ingerigte wooneenheid was die verblyf en ontvangs uit die boonste rakke. Ekstra bederfies soos ruikers, lekkergoed, braaihout en die voorreg om vars kruie te kon pluk, was onverwags en so gewaardeer. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaars is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Baie dankie… dis 'n spesiale persoon wat ook die klein spesiale vreugdes raak sien en waardeer!

Naftali Guest Farm
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beslis die beste gastehuis waar ons nog ooit gebly het.

Ek sal die gastehuis enige tyd vir enigiemand aanbeveel. Nie net was dit bekostigbaar nie maar wat ons gekry het was uitstekend. Nie 10 uit 10 nie maar beslis 12 uit 10 volgens my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

Dankie Pieter.
Dit was voorwaar n voorreg dat jy Elnita op Naftali gebly het.
Dit was heerlik om julle te kon ontmoet.
Surine

Naftali Guest Farm
Hartwig V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hartwig V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable stop-over en route from Hartbeespoort to Springbok.

You get a lot more than you expect. You could easily spend a week or more here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Naftali Guest Farm se terugvoer

It was a privilege to have you as guests.

Naftali Guest Farm
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naftali Estate, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA723f02c95c6397431a204fa5a4cd4e318de818c9917753bf48a8c670e6b0b35b0b6acd5e0e75b769fbddd302940c3c46e6cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Naftali Estate Upington 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.6100799 21.115814925339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem