Nahoon Eco Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nahoon Eco Lodge bied gerieflike gastehuisverblyf in Nahoon in Oos-Londen, sowat 5 minute se ry vanaf Nahoon-strand. Nahoon Eco Lodge is ideaal vir enkelreisigers, paartjies en sakereisigers.

Verblyf word in 10 smaakvol gemeubileerde gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Daar is ook linne, badhanddoeke, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, breekware en eetgerei, potte en panne, 'n tweeplaatstofie, tee, koffie en suiker in elke kamer. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en braaigeriewe. Dis lekker sentraal geleë met maklike toegang tot restaurante en winkels in die omgewing.

Nahoon Beach is gewild onder die branderplankryers en swemmers, en die Nahoonriviermond is ook 'n ideale swem- en visvangplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nahoon Eco Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za