LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nama Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Nama Karoo Guesthouse

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 600, Koekenaap, 8146, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 R828 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nama Karoo Guesthouse is in Koekenaap aan die gewilde Weskusroete tussen Kaapstad en Namibië. Die area is bekend vir die seisoenale Namakwablomme en koel rotsagtige waters met Weskuskrewe. Die gastehuis het 'n verwelkomende atmosdeer en hulle verskaf vriendelike en flukse diens. Die Nama Karoo Guesthouse sal al jou verwagtinge oortref en verseker dat jy gemaklik en ontspanne is.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers en gesinkamers wat elk 'n en suite-stort, 'n TV met sekere DSTv-kanale en WiFi het. Party van die kamers is vir selfsorg met kombuisgeriewe toegerus.

Ontbyt word in die groot eetarea bedien.

Gaste kan in die swembad swem met 'n uitsig oor die prentjiemooi plaaslandskap, of gebruik maak van die lapa met genoeg sitplek, 'n ingeboude kroeg en 'n pizza-oond. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Ontspan en geniet die utisig oor die Olifantsrivier. Daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plot 600, Koekenaap, 8146, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
was R1 035
Vanaf R828
per nag (vir 2 persone)
was R1 035
Vanaf R828
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 600, Koekenaap, 8146, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ae0829915b21c212cefb55a7f54a787ad2e3a3de33d0745041110e3dc43875d8fa1d2154b608a299f1236873035201e1e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 035, nou Vanaf R828  per nag (vir 2 persone) Plot 600 Koekenaap 8146 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.528797498472 18.282333612442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!