Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Room

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris-Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Nama-Nama Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Aldoreen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer daar oornag!

Ons het heerlik oornag in die pragtige kamer. Die gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Enkelreisiger

Ek het gekom vir my ma se begrafnis, so dit was 'n hartseer tyd.

Pragtige woning en kamer. Lieflike privaat stoep. Omgee eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carey-ann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik heerlik om ons naweek deur te bring by NAMA-NAMA.

Baie dankie vir u gasvryheid. Dit was besonders heerlik om ons tyd by hulle deur te bring. Ek sal hulle aanbeveel aan ander. Baie goeie gasvryheid en gesindheid het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Certainly and without doubt we will only choose Nama-Nama Guest Room when in Vredendal!

The owners are absolutely lovely – super polite, discreet and they gave us a very warm welcome. The room was very clean, the bed was really comfy, and the decor had a warm, inviting feel to it. We also enjoyed relaxing on the beautiful shaded private patio outside. Their thoughtful gestures, like providing fresh fruit and more, were a really nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, ontspanning met privaatheid.

Baie aangenaam gebly. Plekkie mooi ingerig en eienaars was baie vriendelik met verwelkomingsboodskappe nog voor jy opdaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename huisvesting met gasheer, sowel as gasvrou se besorgdheid.

Heerlike koel verblyf in warm weer. Was verras oor persoonlike belangstelling van beide gasheer en gasvrou. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulger L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulger L
Enkelreisiger

Vriendelike eienaars wat die ekstra myl gaan vir gaste.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer. Werklik 'n goeie ondervinding by Nama-Nama Guest Room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ghurswin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghurswin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, intiem en kon ontspan. Gevoel soos 'n egte wegbreuk.

Joh, was fantasties, sal nie mind om weer te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefully surprised.

Nice and peaceful. Enjoy the fact that the fan was still on during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annas B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en besonderse plek vir 'n paartjie om oor te bly.

Baie lekker geslaap en gekuier. Wonderlike plek met soveel meer as wat ons verwag het. Besonderse linne op die bed en in die kamer. Beslis 'n plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Enkelreisiger

Beveel die gastehuis aan vir enige iemand.

Lieflike plek en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjiese plek met baie vriendelike mense. 100/100.

Ons het verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walied A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walied A
Enkelreisiger

Good, no complaints.

Great stopover for anyone travelling for business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem