Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Room

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nama-Nama Guest Room is 'n lieflike sandsteenhuis in 'n rustige straat in Vredendal. Dit bied gerieflike verblyf wat stapafstand vanaf verskeie geriewe, soos banke, Shoprite, Kentucky, Clicks, die Munisipale Biblioteek, kerke, mediese sentrums, vulstasies en nog meer. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n TV met DStv, lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, haardroër, plafonwaaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die skaduryke stoep het 'n tafel met 4 stoele en 'n klein, draagbare braai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf maak permanent van sonkrag gebruik en het heeltyd toegang tot warm water. Dit is by die Olifantsrivier in Namakwaland geleë en is vir sy pragtige veldblomme in Augustus tot September, asook kenmerkende vetplantflora bekend. Hierdie area spog ook met 'n welvarende boerderysektor en talle wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Nama-Nama Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris-Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 9

Ligging

  • Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nama-Nama Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem