Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibia Nights Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Namibia Nights Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Iain R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain R
Besigheidsreis

Will go back again.

Well worth it and perfectly located. Staff very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, veilig, gerieflik geleë, rustige atmosfeer.

Is toegelaat om vroeer in te klok. Skoon, gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne-mari E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-mari E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Netjies en skoon.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie aangenaam gewees. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Enkelreisiger

Look no further.

Comfortable, clean and well thought out. Brilliant shower and TV. Located on the best street in Swakopmund, and as a bonus, incorporates a characterful cafe in a historic building.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Die akkommodasie is baie sentraal en daar is 'n netjiese restaurant op die perseel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en so ook die bestuurder, Hansie. Parkering ietwat van 'n probleem en kamer was kleiner as wat ons verwag het. Dit was al wat beskikbaar was met bespreking en ons het dit geweet, so geen werklike klagtes. Volgende keer sal ons van beter weet met ons keuse. Net vir oorslaap egter is dit geen probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Lieflike plekkie met die oulikste restaurantjie en kuierplekkie. Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna S
Saam met vriende

Uistekend!

Sal graag eendag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en gasvry.

Sal beslis weer hier oornag. Gerieflik, netjies, gemaklik met restuarant vir ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf om Swakopmund te verken.

Baie mooi en netjiese plek. Sentraal geleë om die mooi van Swakopmund te voet te verken. Die koffiehuis reg langsaan is ook 'n wenner om ontbyt by te nuttig. Ons het lekker gebly. Beslis 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J
Besigheidsreis

Friendly people and very accommodating.

The sound does travel between room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, stapafstand van winkels af.

Netjiese, skoon verblyf met veilige parkeerplek. Ons het sommer geloop dorp toe om iets te gaan eet, so naby aan al die winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Gesin met tieners

Stylvolle verblyf met puik ligging.

Die eenhede is pragtig, superskoon en netjies. Ons het alles hier gekry vir 'n heerlike, gemaklike verblyf in die hartjie van Swakopmund. Ons kuier was net te kort. Sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met vriende

We were very much impressed with the accommodation, location and the host's friendliness.

A great place to stay after a long day's trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In Swakopmund gebly vir die Skeleton Coast Harley Rally.

Kamers was skoon en goed toegerus. Veilige verblyf. Gerieflik geleë - loopafstand van die meeste plekke in Swakopmund. Bestuurder vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en baie netjies verblyf.

Ek het die bespreking vir my seun gedoen en hy was baie vriendelik ontvang en opgewonde oor sy baie netjiese en gerieflike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable one night stay.

Spotlessly clean. Rare downpour caused some water to seep under door, but hey how rare is this in Swakop?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernot R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is baie sentraal in Swakopmund geleë.

Goeie waarde vir geld. Baie goeie en vriendelike diens. Parkering vir voertuie 'n bietjie beknop, maar steeds aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton B
Gesin met tieners

Lekker.

Hansie en sy vrou was puik. Ons het so lekker by hulle gebly. Die kamers is goed toegerus en uiters netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys A
Saam met vriende

Puik verblyf en absoluut waarde vir geld.

Die gasheer het op navraag vir braaigeriewe alles gereël. Selfs meer voorsien as waarvoor gevra is. Die perseel is loopafstand vanaf die strand, restaurante en allerhande winkels. Eerlikwaar die beste selfsorgverblyf in Swakopmund!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Rustige atmosfeer en baie sentraal geleë. Die kamers is kompak maar gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charise C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C
Enkelreisiger

Great value for money.

Rooms are spacious and spotless. You can eat from the floor. Very well-maintained and the owner is super friendly and accomodating. Rooms have Netflix and a good internet connection. This is really a home away from home. Thank you Hansie and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Voldoen aan al my verwagtinge.

Plekkie is klein, maar baie goeie waarde vir geld met goeie diens, veiligheid en netheid. Baie dankie. Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wowie, dit was kort, maar dit was uitmuntend.

Hansie, ons gasheer was die perfekte, vriendelikste en behulpsaamste persoon waarvoor ons kon wens as 'n gasheer. Die ligging is so sentraal, ons het gestap na waar ons wou wees. Dis naby die sentrums, restaurante en, baie belangrik, naby die see. Dit was omtrent vrede en lafenis vir ons siel na 'n baie "hectic" sakebesoek in Windhoek. 'n Baie kort, vlugtige besoek, maar vir ons was dit meer as 'n duisend ton die moeite werd. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaneese G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaneese G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, pragtig, awesome.

Ons het baie lekker gebly. Wonderlike kliente diens ontvang. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en uitstekende diens!

Die kamers is baie mooi en skoon, bed is baie gemaklik, love die stort en om te kan Netflix is beter as DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namibia Nights Accommodation se terugvoer

Baie dankie!

Namibia Nights Accommodation
Yolanda S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very clean, very friendly. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9f95ec1fb38a74060716ff61190b611264da0f45c664763ff52a83a47d3a3c77044c9207474fd47bffebac9a1fef4d6af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Daniel Tjongarero Avenue Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.677107073682 14.527006013492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem