LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+66

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Renzo B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Peaceful and relaxing. Peaceful and relaxing, great fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het heerlik ontspan. Ons het lekker gebly, die eenhede is gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Dankie Linda, kom kuier gou weer.

Maryna F
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Ons het so lekker gekuier en dit so geniet. Baie, baie dankie vir 'n heerlike naweek. Baie dankie vir al julle moeite en so 'n mooi plek. Ons sal beslis weer kom kuier en visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Ek is so bly julle het lekker gekuier, hoop om julle gou weer te sien.

Ronel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lekker en bederf. Dit was 'n ongelooflike lekker naweek, sal beslis weer gaan. Die bederfies teen die koue het uitgestaan en die elektriese komberse was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker rustig by die rivier. Die tydjie was baie rustig en stil. Sal weer 'n bespreking maak vir naweekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Dankie Andre, ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.

Monique N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Regtig lekker! Dit was baie lekker gewees. Eiendom was baie netjies en baie mooi uitgelê. Gasvrou was fantasties en die pannekoeke ook! Ons klein hondjie het ook baie lekker gebly! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Baie dankie vir 'n baie mooi review. Julle en Luna is altyd welkom by ons.

Marissa F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie besig met die visse en kinders wat lekker speel op die groot terrein. Baie goeie diens, baie lekker gebly, baie kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Ek is bly julle het lekker gekuier, kom asb sommer gou weer en bring die kinders saam.

Ashok R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Aug 2026

Nice place to unwind. Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Nandini
Hi Ashok, I am so sorry about that. I will attend to these problems immediately.

Lukas B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Gerieflik naby geleë vir 'n besoek aan die Pont de Val parkrun. Rustige oornagverblyf - 'n bietjie "rustic", reg langs die Vaalrivier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Nandini
Hallo Lukas, jy sal bly wees om te hoor dat ons die rustic nou aangespreek het. Ons is besig om hierdie eenheid lieflik op te gradeer. Kom kuier gerus.

Shenaaz S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

We had a wonderful stay and the unit was very well equipped. We will definitely go back. The road to travel to the Nandini off-ramp was somehow difficult, but we managed to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Nandini
Hi Shenaaz, I am sorry to hear that you struggled with the road. I hope this will not prevent you from visiting us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4ec3e3413027ddd1af369a17e5c56342045776fad556bec5faa04f066fee911bc4edcfc59c133c1a0d80c8d5506ab22916b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
Soek in 'n groter streek