+44
B&B in Colesberg

Nanna Rous' Town House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 359 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lauretta D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Ons 2de keer wat ons hier bly. Baie tevrede met verblyf. Ontbyt was heerlik! Lieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia L
1 nag
5.0
Feb 2026

The staff were lovely and extremely welcoming and friendly. It was great and comfortable. Perfect for a quick stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beninda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Salige rus in goed toegeruste kamers met 'n restaurant reg langsaan. Karoo gasvryheid op sy beste. Stilte, heerlike ontbyt, hulle loop die ekstra myl. Ons het 'n klomp vleis gekoop en die gasvrou het onmiddellik aangebied om dit in die gastehuis se groot vrieskas vir ons te bêre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie S. A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyable and nostalgic! Step back in time - lovely little B&B!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oulike rustige plekkie met heerlike ontbyt. Baie vriendelik ontvang deur gasheer. Aangename plekkie, rustige atmosfeer. Mooi en netjiese kamers, met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netjiese en skoon kamers. Baie lekker gebly en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hitesh H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Best break midway on a long trip to Cape Town from Johannesburg. Excellent stay. Clean and neat room, bed and bathroom. Perfect after a long road journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria M
1 nag
4.2
Jan 2026

Heerlik! Vriendelike aankoms. Netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

madi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 359

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDcwN2FkLTQ4NDUtNDgyZC04NWNkLTBmZDU5YjMwN2M0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 359 5 1 5 9 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.719276506292 25.096523159386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang