Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Napier

Napier All Sorts

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 79 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Napier All Sorts bied 'n eenheid met Oregon-vloere, 'n ouwêreldse karakter en sjarme wat dateer uit 1939. Alhoewel dit op die hoofpad geleë is, voel dit asof jy op 'n plaas is. Daar is restaurante, kroeë en interessante winkeltjies binne loopafstand. Veilige parkering van die straat af is beskikbaar.

Op die perseel is 'n koffiewinkel met tuisgemaakte scones waar jy ware plattelandse gasvryheid kan geniet. Jy sal ook 'n oulike geskenkwinkel vind waar jy geïntrigeerd sal wees deur die "All Sorts" wat jy kan sien. Van kostuumjuweliersware en pragtige serpe tot handgemaakte tin-skaakstelle is te koop. 'n Privaat versameling militaria met medaljes, uniforms, ens. kan ook op die perseel besigtig word.

Verblyf word aangebied in 'n eenheid met 3 slaapkamers. Daar is 2 kamers met 2 enkelbeddens in elk en 1 kamer met 'n dubbelbed. Daar is slegs 1 badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Linne word voorsien, maar bring asseblief jou eie handdoeke.

Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kombuisgereedskap. Daar is ook 'n TV met Openview in elkeen van die slaapkamers.

Wi-Fi is beskikbaar.

Die eenheid het toegang tot 'n onderdakbraai-area op die perseel, maar slegs die bespreekte gaste sal op die perseel toegelaat word. Bring asseblief u eie hout en braaigereedskap.

Veilige parkering van die straat af is beskikbaar en die eenheid het 'n privaat ingang.

Let asseblief daarop dat die deurrame in hierdie eenheid ongeveer 1,8 meter hoog is. Dus moet ekstra lang mense versigtig wees.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 79 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Napier All Sorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

79 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaca7272715a3fffb8581cc6ed507c74b1bc5021d8201dd619383306304ac5d88b6ba14f4fed2c17f38b3c7b8ae197c61b815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 79 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474499137641 19.901803216112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang