Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Gastehuis in Namakwaland

Naries Namakwa Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R355, Namaqualand, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Dié toevlugsoord bied 'n unieke ervaring wat deur die mooiste natuurskoon omring word. Die lodge is ideaal geleë vir diegene wat die groter Namakwa-streek, van die Richtersveld in die noorde tot die skeepswrakke in die weste, wil verken. Die Naries Namakwa Retreat is op 6000 hektaar se semi-woestyn geleë en is gedurende die veldblomseisoen in blomme getooi.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, van 3 unieke, luukse berg-suites met koepeldakke, 'n Kaaps-Hollandse herehuis met 5 stylvolle en suite-kamers met lugversorging tot 2 gesinskothuise met selfsorggeriewe wat geskik is vir gesinne met kinders.

Naries is bekend vir sy heerlike maaltye, gasvryheid en vriendelike personeel en daar word baie aandag aan detail gegee. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en die eenhede word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Darius V
Gesin met tieners
5.0
Relaxed, practical, beautiful! Was an amazing stay, very relaxed, beautiful location and perfect place to disconnect and recharge. Unit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Dienie K
Saam met lewensmaat
5.0
One of a kind experience! Van ons ontvangs, tot elke klein detail in die pragtige Mountain Villa, was besonders! Die sterre in die nag was onvergeetli...
Sien meer
Jun 2025
Brenda W
Besigheidsreis
4.8
Fantastic. We love staying at Naries. The ambience is fantastic, the staff attentive and helpful, and we get to braai inside on cold da...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Engela P
Saam met vriende
4.8
Pragtigste verblyf naby Namakwalandse nasionale park om blomme te sien. Heerlikste verblyf met vriendelike bestuurders en fantastiese kos. Lekker fiet...
Sien meer
Sep 2025
Vikus V
Saam met lewensmaat
4.8
‘n Spesiale plek! Soos altyd, baie lekker! Sal definitief aanbeveel!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Off the R355, Namaqualand, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Naries Namakwa Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 870
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 870
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 870
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R355, Namaqualand, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIRQEnC0Pdw6dnT0lpUnV2L2PK9PsI49vG49ekC9guMb01JyQX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang