Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naries Namakwa Retreat

Selfsorg-gesinskothuis 1
Vanaf
Vanaf R2 375
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met hul eie en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is ook plafonwaaiers in die kamers. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kothuis het ook 'n sitarea met 'n binnebraai en buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Vir gaste in die berg-suites en die herehuis:
- Ontbyt en aandete word in die herehuis se eetkamer voorgesit.
- Naries het nie 'n publieke restaurant op die perseel nie. Die maaltye word noukeurig beplan, voorberei en vir gaste voorgesit. Naries maak vir alle dieetvoorkeure voorsiening indien dit vooraf gespesifiseer word.

Vir gaste in die selfsorgkothuise:
- Gaste moet saam met hul bespreking by Naries ook ontbyt en aandete bespreek.
- Vuurmaakhout is te koop as dit vooraf bestel word.

- Kinders van 12 jaar en ouer is welkom as hulle 'n tweede eenheid deel. Die volwasse tarief geld ook vir hulle. Kinders van 11 jaar en jonger word nie toegelaat nie.

- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in al die eenhede.
- Beskikbaar by ontvangs: (a) haardroërs en (b) internasionale en tweepuntkragproppe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-gesinskothuis 2
Vanaf
Vanaf R2 375
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Herehuis en suite-kamers
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die herehuis bied 5 klassieke, ruim en elegante en suite-kamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en -bad en geen buitedeur. Dit is naby die ontvangs en voordeur. Kamer 2 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en stoep en is naby die ontvangs. Kamer 3 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en -bad, 'n stoep en 'n pragtige uitsig. Kamer 4 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en -bad, 'n stoep en 'n pragtige uitsig. Kamer 5 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en -bad, 'n stoep en 'n pragtige uitsig. Dit is ook geskik vir wittebroodpaartjies.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit aandete en ontbyt in. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Vir gaste in die berg-suites en die herehuis:
- Ontbyt en aandete word in die herehuis se eetkamer voorgesit.
- Naries het nie 'n publieke restaurant op die perseel nie. Die maaltye word noukeurig beplan, voorberei en vir gaste voorgesit. Naries maak vir alle dieetvoorkeure voorsiening indien dit vooraf gespesifiseer word.

Vir gaste in die selfsorgkothuise:
- Gaste moet saam met hul bespreking by Naries ook ontbyt en aandete bespreek.
- Vuurmaakhout is te koop as dit vooraf bestel word.

- Kinders van 12 jaar en ouer is welkom as hulle 'n tweede eenheid deel. Die volwasse tarief geld ook vir hulle. Kinders van 11 jaar en jonger word nie toegelaat nie.

- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in al die eenhede.
- Beskikbaar by ontvangs: (a) haardroërs en (b) internasionale en tweepuntkragproppe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Namakwa Berg-suites
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 3 Namakwa Berg-suites is luukse en suite-suites met koepeldakke 1 km van die herehuis af. Elke suite beskik oor 'n privaat dek, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 'n verskeidenheid drankies te koop. Suite 1 het 'n stort-oor-bad en koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Suite 2 het 'n instapstort met 'n bad en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 'n skaduryke stoep. Suite 3 is nie geskik vir bejaarde gaste nie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en dis die wittebrood-suite met 'n praguitsig. Alle maaltye word in die herehuis se eetkamer voorgesit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe sluit aandete en ontbyt in. Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Vir gaste in die berg-suites en die herehuis:
- Ontbyt en aandete word in die herehuis se eetkamer voorgesit.
- Naries het nie 'n publieke restaurant op die perseel nie. Die maaltye word noukeurig beplan, voorberei en vir gaste voorgesit. Naries maak vir alle dieetvoorkeure voorsiening indien dit vooraf gespesifiseer word.

Vir gaste in die selfsorgkothuise:
- Gaste moet saam met hul bespreking by Naries ook ontbyt en aandete bespreek.
- Vuurmaakhout is te koop as dit vooraf bestel word.

- Kinders van 12 jaar en ouer is welkom as hulle 'n tweede eenheid deel. Die volwasse tarief geld ook vir hulle. Kinders van 11 jaar en jonger word nie toegelaat nie.

- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in al die eenhede.
- Beskikbaar by ontvangs: (a) haardroërs en (b) internasionale en tweepuntkragproppe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5OTQ3YTQ3LTU5YmEtNDY3Ny05OGM1LTc4MmU0YTBiZDlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem