Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natalee Holiday House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Natalee Holiday House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Veohn R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veohn R
Gesin met klein kinders

Lekker , gemaklik, alles is daar wat jy nodig het. Ons dit baie geniet.

Daar was nie 'n wasmasjien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natalee Holiday House se terugvoer

Baie baie dankie vir jul goeie woordjie ek sien werklik uit om jul weer te sien bly jul het lek gekuier

Natalee Holiday House
Rochelle F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle F

Dit was werklikwaar 'n baie lekker tyd daar. Baie gasvry en so, so netjies en veilig.

Dit was 'n baie heerlike naweek. Die eienaars was baie, baie gasvry. Die huis was netjies en die area rustig en veilig. Geen klagtes van bure. Pragtige uitsig oor die see. Ons gaan voorwaar weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natalee Holiday House se terugvoer

Baie baie dankie word opreg waardeer kom kuier enige tyd weer
Groete
Natalee Holiday House

Natalee Holiday House
Matilda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Matilda B
Gesin met klein kinders

Dit was op 'n baie sentrale plek geleë.

Die huis is groot genoeg vir 'n familie en kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natalee Holiday House se terugvoer

Goeie dag Matilda,

Baie dankie vir die goeie review
Groete

Natalee Holiday House
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Juttenstraat 9, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWLvx7Kqxatquiun3EJThMA277gWn2fHo5w9lacEzQLulJRO2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 9 Jutten Street Saldanha 73959 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 14:00 -33.0113984 17.9482969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem