Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natshana Private Game Reserve

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 000 R8 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Hierdie selfsorg-lodge word privaat besit en bied onvergeetlike verblyf aan gesinne en natuurentoesiaste in 'n bosveld van 1150 hektaar. Natshana Private Game Reserve is slegs 65 km buite Pretoria in die savanne-grasvlakte in Rust de Winter.

Die verblyf bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 8 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie, rusbank en 'n platskerm-TV.

Die tweede, derde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 3 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die sesde slaapkamer het 4 enkelbeddens en daar is 4 ekstra enkelmatrasse. Die agtste slaapkamer het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort en die vierde badkamer het slegs 'n bad. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die hoofleefarea het 'n sitarea, 'n pooltafel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die tweede leefarea het 'n sitkamerstel en tafelsokker.

Die ruim terras het sitplek en bied 'n uitsig oor 'n swembad. Die boma is reg langsaan en het 'n vuurput en braaigeriewe. Daar is 17 verskillende wildspesies wat sebra, impala, blesbok en kameelperde, asook een van die Groot 5 en 'n oorvloed plantlewe. Daar is ook kampeerplek wat teen 'n ekstra koste bespreek kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Natshana Private Game Reserve sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 8
Plek vir 4 mense
4 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Natshana Private Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
  • Gaste dink Natshana Private Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64107d768e588ac6e10e5bb37c1f35975434e8d9c620310b462a1306855e06a0a5bd4b5ae45bf5ea9480c10bec834972e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R8 000 per nag, vir 20 mense 1 5 1 5 R567 5G6CJHGX, R567, 1022 1022 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373317645315 28.599967858197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem