Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 18

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat 'n adminfooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito voor die inklokdatum betaal moet word en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem gaste in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om die eienaar onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.
Onthou asb. om rekeningbesonderhede aan die eienaar via e-pos te stuur.
Gaste moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en 'n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele fooi. Dit moet voor aankoms gereël word. Let asb. dat skoonmaakdienste nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar is nie.
Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan gaste weens enige dade buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal hulle nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier. Die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In certain cases when a deposit was paid and the client wants to cancel there will be a non-refundable cancellation fee of R500 will be levied on all cancellations. This R500 is over and above the percentage already stated as the cancellation fee.
More than 1 month before check-in, 50% deposit refunded.
More than 2 weeks before check-in, 25% deposit refunded.
Less than 2 weeks before check-in, 0% deposit refunded.

Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb62a1c728781e788928cbe06e32d5363405b89f3ba7458b3434f703fc4c6eae0599919ca5371afe8da1818b1ff9d60d345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 3 Lillicorona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851102 30.385816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem