LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natte Valleij | LekkeSlaap
+72

Natte Valleij

Die En Suite-Gastekamer
Vanaf R800
R800 R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekamer is ideaal vir oornagverblyf en is 'n entjie van die herehuis se binnehof af geleë met sy eie ingang. Die kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het nie toegang tot braai- of kombuisgeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word, maar let op dat daar ander honde op die plaas is.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cellar Kothuis
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kothuis is 'n knus eenslaapkamer-selfsorgkothuis langs die ou wynkelder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. 'n Enkelbed kan op versoek en teen ekstra koste vir kinders in die sitarea voorsien word. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word, maar let op dat daar ander honde op die plaas is.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Henhouse
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
Beskrywing

Henhouse is 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis in die binnehof tussen die herehuis en die ou kelder. Die laer kosyne herinner gaste aan 'n vervloeë era. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, die eerste een het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede een het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ruim leefarea, eetarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond en 'n ketel. Die Henhouse het ook 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word, maar let op dat daar ander honde op die plaas is.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vineyard Kothuis
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per eenheid
Beskrywing

Dié selfsorgkothuis is ruim en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel in. Die sitarea het 'n kaggel. Die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die perdekamp is die ideale plek om 'n glas wyn te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word, maar let op dat daar ander honde op die plaas is.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d82a64d7ca6e55eadb2a25094820ccf1089e793526fa35850fd9d03d54384c6dfe056791248d2989b2cb6471588bd1b9d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.834082825825 18.878636756214
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem