Nature's Voice

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Nature's Voice is op 'n werkende plaas buite Middelburg, net voor Loskopdam.

Nature's Voice bied verblyf in 2 selfsorg-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets het elk 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefkamer. Die aparte badkamer het 'n stort met 'n gasgeiser. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, gasstoof, ketel, eetgerei en kookgeriewe. 'n Privaat plonspoel en braai-area is vir elke eenheid beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel.

Gaste kan 'n regte plaasatmosfeer op hierdie werkende plaas met varke, beeste, skape en hoenders, ervaar.

Daar is ook 'n skietbaan tot op 500 m vir alle tipes kalibers beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, swem, visvang, voëlkyk, gholf en wildkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nature's Voice gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 R774 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za