Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 209

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anniek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Nautica 209
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Heerlik gekuier. Min gerus omdat ons alles in 'n kort tydjie wou doen.

Baie lekker gewoon. Was min in die woonstel want daar is so baie om te doen in die omgewing tot in Kaapstad. Basies net daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Ilse.

Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het.

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Goed gaan.
Groete
Anniek

Nautica 209
Ramon H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was pleasant and the sea view and walks along the beach were just great!

We had a lot to do every day, so we spent time in the apartment late at night and early in the morning, and all was just fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Thank you so much for your stay, Ramon. It was a pleasure having you. I appreciate your kindness and for replacing the globe at your own cost. I hope to accommodate you again in the future. Keep well.
Kind regards.
Anniek

Nautica 209
Beatrix S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix S
Gesin met tieners

Keurige, skoon en vars woonstel in 'n stil omgewing met see-uitsig.

Dit was heerlik om na 'n lang reis by Nautica 209 in te boek. Ons is vriendelik ontvang en die woonstel was skoon en netjies, linne heerlik vars en skoon. Die see-uitsig is lieflik en dit is binne stapafstand van winkels en die strand. Ons wil weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Beatrix. Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Ons hoop regtig dat julle weer van Nautica 209 gebruik sal maak. Alles van die beste vir die toekoms. Beste groete. Anniek

Nautica 209
Mandy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

It was clean and was great living there for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Mandy
Ek is jammer om te sien dat jou resensie se gradering vir - netheid 'n '3' is, maar in jou beskrywing jy die woonstel as netjies gevind het. Ons is verbaas, omdat Nautica 209 se netheid gradering altyd 'n '5' is deur al die vorige gaste, en daar word altyd seker gemaak dat die woonstel netjies en skoon is vir die volgende gaste.
Baie dankie dat julle by Nautica 209 tuis gegaan het en dat julle julle verblyf geniet het.
Alles van die beste.
Vriendelike groete.
Anniek

Nautica 209
Esmay V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, met 'n tuis atmosfeer.

Baie netjies en gerieflik, met 'n pragtige see-uitsig vanuit jou slaapkamer en sitkamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Esmay
Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Dit was aangenaam om julle as gaste te kon hê.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Beste groete.
Anniek

Nautica 209
Fransa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa B
Gesin met tieners

Gerieflike 2-slaapkamer woonstel met pragtige see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly in hierdie netjiese woonstel! Pragtige see-uitsig, gemaklike beddens en meubels. Als wat jy nodig het is daar! 'n Hysbak neem jou na die 2de vloer en daar is selfs 'n winkeltrollie, sodat jy al jou bagasie op een slag kan vervoer na die woonstel toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Fransa. Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Hoop beslis om julle in die toekoms weer te huisves. Beste wense, Anniek.

Nautica 209
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem of a stay at exceptional value for money.

Wow, what a gem - value for money! Not on the beach but a lovely view of the Strand beach and sea from both the lounge and main bedroom, and a quick walk and you are on the beach. Nice quiet street! Spotlessly clean and the most comfortable beds. The covered secure parking was welcomed, and availability of a smart TV to sign into our Netflix was a bonus. It indeed was a home away from home. Everyone was so helpful and friendly - will 100% book if we return to Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Dear Debbie,
It was an absolute pleasure to have you spending time at our apartment. I'm so glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for looking so well after the apartment and for leaving it spotless. I appreciate your kind words. I trust that you will use Nautica 209 again.
Take care.
Kind regards,
Anniek

Nautica 209
Danell-mari S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell-mari S

Rustig.

Ons het so lekker gebly, so rustig, en die see-uitsig was asemrowend. Anniek het ons so mooi gehelp as ons enige vrae gehad het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 209 se terugvoer

Beste Danell-mari.
Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te kon hê. Elsabé se terugvoering was dat julle die woonstel silwerskoon gelaat het.
Baie dankie dat jy by Nautica 209 tuisgegaan het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Beste groete.
Anniek.

Nautica 209
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f8199e3f535194f302fc6609d05c79dad0aad23952ee5e67fa8c154cd8066a36be905087309faacbfdf4cef6ecf78aad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 35 Victoria Street Nautica 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.121783925993 18.83235223864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem