Nautica 209
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 209 is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op die tweede verdieping van die Nautica-gebou in Strand. Dit is ongeveer 200 m vanaf die strand en is ideaal vir 'n gesin.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Geriewe sluit 'n strykyster en strykplank, droograk, 'n slim-TV met toegang tot gaste se eie Netflix en gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en daar is aangewese parkeerplek vir 1 voertuig. Die woonstel is sowat 12 km vanaf die gholfbaan en ook naby restaurante en winkels. Gaste het ook toegang tot 'n hysbak in die gebou.
Gaste kan skilderagtige staproets geniet. Die hawe wat vars vis verkoop, is stapafstand vanaf hierdie verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautica 209 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anniek Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Maande gelys 4
Ligging
- Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 209 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom