LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 207 | LekkeSlaap
+11

Nautica 207

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 207 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir sy heeljaarse matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die ten volle toegeruste woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het en suite-badkamers en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei. Die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n balkon met 'n eetkamertafel en braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.

Daar is verskeie nabye besienswaardighede soos die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoed, Bothastrand en Groot Brakrivier Museum. Doendinge in die omgewing sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk binne seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 207 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Nautica 207
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 207 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYBz5JPuXpvFvyjV27YJSeMffNDMsAnfaUHTQM4JIhMTujwPkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Bakke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -34.171837142923 22.123036480951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!