Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 301

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die gasheer is baie toegeeflik as dit kom by inklok- of uitkloktye en as daar geen besprekings is nie help hulle graag as enige iemand dalk later wil uitklok.
'n Volle DStv-pakket is beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste moet asb hulle eie swemhanddoeke saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Harde musiek na 22:00 word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid,maar gaste is welkom om op die balkon te rook.

Die volgende moet asb. betaal word 1 week voor die inklokdatum:
- Balans van die besprekings bedrag.
- 'n Nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi van R350 word gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddaae2428c63a13b16fb816ae53cf0c1d570ed1c02fd3cf69aa75c5b2cc1778955226ca79f30a3e2cc39aeaa2c827eaede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 1 Bakke Street Unit 301 Nautica 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171869 22.1232296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem