4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Bakke Street, Unit 301 Nautica, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica 301 is in Die Bakke, Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 'n klein gesin of groep. Dis naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n TV met DStv, Showmax en Netflix. Gaste kan hulle maaltye by etenstafel in die eetarea geniet.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en braaigeriewe.
Daar is 'n gaskookplaat en 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Nautica-gebou bied ook 'n hysbak en 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Bakke Street, Unit 301 Nautica, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 301 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bakke Street, Unit 301 Nautica, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang