LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 701 | LekkeSlaap
+25

Nautica 701

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 701 is ’n moderne selfsorgwoonstel in ’n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié kompleks is ideaal naby die strand geleë.

Nautica 701 is ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en pragtige uitsigte oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en albei kamers beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kooktoebehore. Die sitarea het ’n TV met DStv asook Netflix en lei na ’n balkon met ’n gasbraai en eetarea. Veilige parkeerplek, ’n gemeenskaplike swembad en spa is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, visvang, skubaduik, gholf en 4x4-ritte geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 701 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Nautica 701
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 701 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA674bdf22d6e05884f750923fad1a9df39b655f30adf6009643cac4e52637e516c9d6c02441e22f7f635461a75c49be9d435a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Bakke Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171707260288 22.122709751129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!