Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica3

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 R833 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica3 is 'n selfsorgwoonstel in Strand in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie of vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 3 stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n groot buite-area met buitemeubels, 'n sambreel en braai-area. Daar is 1 veilige parkeerplek met 'n motorafdak.

Die strand is net 300 m se stap van die woonstel af en daar is talle nabygeleë restaurante en kroeë wat gaste kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Nautica3
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Simonne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143b4cb226174f7d5f6f9ed46a9c0e065e8b2ed39e7e11d18a85d0e427bc73d82996ad00804abdaab1eaca35744dc21bdb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 George Street No. 3 Nautica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.12166603605 18.832507107162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem