10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kommetjie Akkommodasie by Nautical Loft | LekkeSlaap
+20

Nautical Loft

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Nautical Loft
Wifi DSTV Krag en Water Parkering Sekuriteit Gebruik van Braai geriewe Gebruik van Swembad
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Lughawependeldiens teen R700 vir maksimum 4 gaste.
Dagtoere met eie vervoer teen R700 en met vervoer teen R1500 met maksimum R8 vir elke ekstra km. Dit sluit alle maaltye uit.
Ontbyt op versoek teen R90 per persoon.
Wasgoeddiens teen R250 per dag.
Wasmasjien en tuimeldroÎr per bondel - R60 (8 kg). Sluit waspoeier en versagter in.
Fietse te huur teen R125 per fiets per dag en daar is net 2.
Strandstoele teen R20 per stoel per dag en daar is 6.
Strandsambreel teen R15 per sambreel per dag.
Koelboks teen R15 per boks per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlew-singel 10, Bluewater-landgoed, Kommetjie, 7974, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQsc5VVAp57WImLt2Qk9Ej6uwwYtNBxC33rlZzfJXQhzG0Hnv31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 10 Curlew Close Bluewater Estate 7974 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.142050075004 18.353361732848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za