Nautilus 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautilus 10 is in Stilbaai-Wes en is stapafstand vanaf die rivier en die riviermonding.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamer en 2 badkamers. Die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en deel die badkamer wat ’n bad en handstort het. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en 'n enkelslaapbank.

Die onderste verdieping het 3 enkelbeddens in die een slaapkamer, daar is 4 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort in die ander slaapkamer. Die vierde slaapkamer bied ook toegang tot 'n balkon.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is ook ’n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan in die groot leefarea met ’n TV en DStv ontspan en daar is ’n tafeltennistafel en ander speletjies. Dit leefarea lei na ’n onderdakbalkon met ’n ingeboude braai. Die perseel is omhein en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Stilbaai bied verskeie doendinge soos voetslaan in die natuurreservate, voëlkyk en gaste kan ook palings voer by die Stilbaai Toerismeburo.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautilus 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautilus 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za