Nautilus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rone W - Des 2023
Algehele gradering
Die plek was super netjies en skoon, alles lyk of dit nuut of goed opgepas is.
Eon N - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties plekkie.
Esbe U - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike fasiliteite en gasvrye ontvangs.
Jeaques J - Aug 2023
Algehele gradering
Great plek, netjies en als wat jy nodig het.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Chris B - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Marilie J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi, maar die kuiermense het ons gepla.
Roxane T - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation in the best spot overlooking the sea.
Melanie B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie spesiale woning, en die kommunikasie was goed. Ek sal beslis hierdie blyplek aanbeveel en weer daarvan gebruik maak in die toekoms!
Lyn E - Nov 2022
Algehele gradering
Heel gerieflik & gemaklik.
Humandi C - Nov 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Ilse W - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, modern en tog knus.
Elsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Yolanda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Rosemarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing, alles wat nodig is vir 2 persone.
Jeanette W - Feb 2022
Algehele gradering
So rustig en gerieflik.
Junita S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en tevrede.
Josef Jj O - Des 2021
Algehele gradering
Lekker spasie.
Lesinda G - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Caylin C - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste plekkie vir 'n rustige wegbreek!
Anneri B - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir 'n wegbreeknaweek.
Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het verblyf baie geniet by Nautilus.
Abigail G - Sep 2020
Algehele gradering
Safe self-catering accommodation in unspoilt Yzerfontein.
Lees meerIna E - Aug 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Shirley M - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf, sprankel skoon en uiters gemaklike bed.
Amanda F - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gerieflik en netjies.
Nautilus se terugvoer
Amanda, baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer gou vir ons.
Gill R - Mei 2019
Algehele gradering
Beautifully appointed apartment with view of the sea.
Lees meerNautilus se terugvoer
Hi Gill, thank you so much for the nice review, and my apologies for the adaptor.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dasseneiland-rylaan 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap