8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 484-62 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautilus is 'n selfsorghuis op die bopunt van 'n heuwel in Witsand. Die perseel bied 'n pragtige 180°-uitsig van die Breederivier vanaf die leefarea en balkon.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 1 het 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea bied toegang tot die dek waar gaste die prentjiemooi uitsig kan geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is 'n paar minute se ry vanaf winkels in die dorp, 3,5 km vanaf die strand en sowat 191 km vanaf George Lughawe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 484-62 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
484-62 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang