Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nearby Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Nearby Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Gesin met klein kinders

Fantasties!!

Lieflike huis! Ruim, skoon, en topgehalte! Sal beslis terugkeer! Gasheer en gasvrou was uiters behulpsaam en vriendelik! Was werklik heerlik!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Louise, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en sal julle met graagte weer huisves.

Nearby Self-catering
Nicky B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met vriende

Such an amazing place with an exceptional view.

The host was excellent, kind and considerate. Such a positive experience and we had a great weekend. I can highly recommend this house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Thank you, Nicky for the 5-star review! We are glad you enjoyed your stay, we will gladly welcome you back. Kind regards, Juanita.

Nearby Self-catering
Evonne N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne N
Gesin met tieners

Fantasties, spyt ons kon nie langer bly. Dankie vir invertor en elektriese komberse. Was 'n groot bederfnaweek saam met tieners en sportnaweek.

Gasheer het vroegtydig ons ingelig oor Nearby Selfcater se fasiliteite en wat als beskikbaar is. Perfek geleë vanaf George, binnebraai is heerlik en gas-heater het lekker cosy atmosfeer gegee aan verblyf. Luukse akkommodasie met goeie kwaliteit beddegoed en matrasse. Interior en cutlery te kies en keur. Ons sal vir seker Nearby weer wil bespreek vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Evonne, baie dankie vir die goeie resensie! Ons is bly dat julle, julle kuier geniet het, selfs in die koue. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Juanita

Nearby Self-catering
Raymond K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Besigheidsreis

Al die geriewe en luuks.

Die terugvoering op fasiliteite 100%. Die leefareas en huis is ruim Die uitsig op see spesiaal. Baie spasie vir 10 mense. Heerlike tyd gehad al was ons vir besigheid daar. Gasvrou was professioneel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Raymond, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie opgewonde & dankbaar dat julle die huis en julle kuier in Nearby geniet het. Ons hoop om julle terug te verwelkom en hopelik dan vir ‘n vakansie.

Nearby Self-catering
Liesl F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl F
Gesin met tieners

Absolutely beautiful!

This house is everything and more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Hi Liesl, we are delighted by your review and that you enjoyed the house.

Nearby Self-catering
Neels M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M

Wonderlike huis!

Fantastiese huis vir 'n groot groep mense. Baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Hi Neels. Dankie dat julle Talking Trees gekies het vir julle verblyf in Clarens. Groete Juanita

Nearby Self-catering
Chris M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met vriende

Awesome

We got what was promised and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nearby Self-catering se terugvoer

Dear Chris. Thank you for the review, we will gladly welcome you back. Regards, Juanita.

Nearby Self-catering
Vanaf R6 500
R6 500 R4 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipstraat 58, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f4f5a6406757613049655dc1ab4e6cc2a61f975e5e03ce7a3232d876b5ff1830160eea61cd0ec96065dbe47976d66658a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R4 875 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 58 Voëlklip Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0502545 22.3991695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem