Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neighbourgood Loop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neighbourgood Loop bied pragtige oornagverblyf in die hartjie van Kaapstad se sentrale sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie, toeriste óf sakereisigers aangesien die kamers met panoramiese uitsigte oor die omliggende stad spog.

Gaste kan tussen 6 ruim kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en Loop 6 het ook 'n dubbelslaapbank vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n tee- en koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV in. Diegene wat in Loop 1 en Loop 5 bly het toegang tot 'n privaat balkon met uitsigte oor die stad. Die ander kamers het vensters wat van die vloer tot by die plafon strek en asemrowende uitsigte oor die stad bied.

Verder is daar 'n gedeelde swembad op die dak met ongelooflike uitsigte oor die stadshorison. Die grondverdieping het ook 'n lieflike kafee waar gaste 'n koffie kan geniet. Die verblyf is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante geleë.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Neighbourgood Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 22

Jaar gelys 1

Ligging

  • Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Twinell House, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3b6b5477fce336460e0bdc49da4ea490423f5880cd2cc2736974f3c423e079d3c6238a2dcccf400964a74ce48f50f908e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 113 Loop Street Twinell House 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922732708077 18.417891668717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem