Neighbourgood Old Cape Quarter
- Kapasiteit: 120 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neighbourgood Old Cape Quarter bied stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat verblyf in die pragtige Moederstad soek, want dit is stapafstand vanaf gewilde besienswaardighede.
Die gastehuis bied verblyf in 16 eenslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 2 gaste elk en 22 tweeslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is net in sekere woonstelle beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep of 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die stad. Veilige parkeerplek op die perseel is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n lieflike area op die dak met 'n swembad en 'n uitsig oor die omliggende stad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 23
Jaar gelys 1
Ligging
- Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Old Cape Quarter het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 120 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson-straat 18, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom